Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laparetreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plek met alles wat nodig is en meer. Voel soos jou 2de huis. Baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Laparetreat
Baie aangename gaste om te huisves. Het huis skoon en netjies agter gelaat. Dankie dat julle Lapa Retreat gekies het vir jul wegbreek verblyf. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Chimene V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Gerieflik, rustig en luilekker. Met ons aankoms is ons vriendelik verwelkom. Baie dankie aan website en Estelle vir 'n onvergeetlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Laparetreat
Baie dankie dat julle Lapa Retreat gekies het vir jul bos vakansie. Ek is baie bly julle het dit hier geniet en hoop om jul weer in die toekoms hier te huisves.

Jacques D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2023

Stayed for 4 nights, enjoyed the rest. Plenty of wildlife in the area. Lapa, pool and fireplace well-situated. Maybe have 1 double bed in room instead of 2 single beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Piet O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Aangenaam, vriendelik, hulpvaardige huismense. Baie dankie, het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Laparetreat
Dankie dat julle Laparetreat gebruik het vir julle bos kuier, hoop om julle weer hier te verwelkom in die toekoms.

Wilna B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Lieflile plekkie, met meer as genoeg slaapplek. Estelle is baie goeie gasbron en het uit haar pad gegaan om ons so vroeg as moontlik te kon akkommodeer. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Dit was 'n heerlike plek om net te ontspan en als is in die plek. Baie oulike plek en sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Laparetreat
It was a pleasure hosting you and your family. Thank you for leaving the place clean and tidy.

Willem S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Absoluut fantasties. Absoluut wonderlike plekkie. Estelle en Stephen se gasvryheid ken geen perke. Baie lekker gerus en voel soos 'n nuwe mens. Wonderlike kuiertjie gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Laparetreat
Baie dankie dat julle Lapa Retreat gekies het om in Marloth Park te kom rus. Julle was model gaste. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang. Dankie ook dat julle die huis so netjies en skoon gelaat het.

Petro B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Beslis die plek om jou naweek of vakansie te geniet. Pragtige plek. Ons is 'n gesin met tieners en het die wegbreek by Laparetreat baie geniet. Dit is baie netjies en skoon en baie naby aan al die winkels. Lekker plonspoel en braai- en kuierarea beslis die lekkerste kuierplek vir 'n gesin. Baie diere gesien in Marloth park is regtig die moeite werd. Vriendelike diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Laparetreat
Petro en haar gesin is aangename mense en n plesier om te huisves. Ons sal hulle beslis weer by Lapa Retreat verwelkom. Hulle het alles netjies en skoon agter gelaat, selfs die braai area! Baie dankie dat julle Lapa Retreat gekies het vir julle wegbreek naweek in Marloth Park.

Emmie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Veilig, gerieflik, skoon, vriendelik ontvang. Ons verblyf was baie lekker, die plonspoel was skoon en die lapa was 'n lekker kuierplek. Die sifskerms voor die deure en vensters is 'n groot pluspunt wat baie goggas en muskiete uithou terwyl die vensters en deure oop staan veral deur die nag, waarde vir geld, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Baie gepas en netjies. Verblyf aan te beveel vir enige gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
Laparetreat
Aangename gesin om te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2770, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuPruVRkTMK10m2OaPmSqElQYIELMjd7ofEDMCkQVjA2xEoAm79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 2770 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.343386664769 31.793191341105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang