Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapidaria

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 4 het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Dié eenheid het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Eienaars moet asb. hulle diere se eie beddegoed saambring. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer bied 'n uitsig op die berg en oor die tuin, met toegang tot die stoep. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar lugversorging en 'n TV, asook koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Eienaars moet asb. hulle diere se eie beddegoed saambring. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is 'n ruim kamer met 'n kaggel, lekker rusbank om te ontspan en 'n koffie- en teestasie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Eienaars moet asb. hulle diere se eie beddegoed saambring. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is 'n gesellige gesinseenheid met 'n koninggrootte- en enkelbed. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kamer lei na 'n stoep met 'n uitsig op die berg en oor die tuin. Die eenhied het 'n TV en tee- en koffiestasie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Eienaars moet asb. hulle diere se eie beddegoed saambring. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Wehmeyerstraat 3, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f146b6b0a103324a3457706b7b6b6b63386e7ab2f20fe89f9202f6475dd35a567ca886d88a080dd4abd6cbc683a3f86d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 R407 3 Wehmeyer Street 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.296290058952 23.482415373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang