Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapidaria

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Carien P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ouwêreldse sjarme met moderne geriewe. Ons is baie vriendelik ontvang en baie goeie diens gekry. Die aandete op die stoep was heerlik! Die kamers is baie ruim en gerieflik en die plankvloere, hoë plafonne en dekor prentjiemooi. Ons het nog nooit 'n slegte ervaring by Lapidaria gehad nie en sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark J
1 nag
5.0
Okt 2024

Enjoyed the quiet environment. Great stopover and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A very pleasant overnight stop. It was the perfect place for us to stop over and we had this beautiful old house to ourselves. It was comfortable and clean and we enjoyed sundowners on the wide verandah overlooking a well-kept garden. The hostess prepared a meal for us so we could relax and not have to venture out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
1 nag
5.0
Aug 2024

Mooi ou huis naby alles in die dorp. Man, dit is nou 'n lekker blyplek, die sal hom beslis aanbeveel. Hier kan jy somer lekker rus en die dorp verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fabulous. Had the most amazing experience! Rooms were spacious, and staff were so helpful! Will be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We can definitely recommend Lapidaria. The accommodation was lovely. The house is beautiful - a real gem from yesteryear but with everything we needed for a perfect overnight spot. The host was lovely - helpful, welcoming, accommodating and made sure that we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadine
Lapidaria
Thank you Yvonne, it was lovely having you.

Fiona A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

After a long, hard drive, Lapidaria was an oasis for us. Lovely gardens and a beautiful, spacious Victorian house with modern comforts. Exceptionally good value for money, especially as we were upgraded at no extra cost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Voel soos huis! Baie lekker, gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie gemaklike oorslaap in 'n pragtige ou huis. Baie behulpsame en vriendelike personeel. Het heerlik en gemaklik oorgebly op ons lang reis van Durban na Hermanus. Pragtige ou huis met baie mooi tuin. Veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
1 nag
4.8
Feb 2024

I would recommend a stay to absorb the wonderful atmosphere of the house. Our host made us feel welcome and at home from the start. The house blends history and modern very well with a feeling of old world grandeur, luxury and comfort. It's a place to relax and unwind and not do too much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadine
Lapidaria
Thank you Karen, we are so glad you felt relaxed with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Wehmeyerstraat 3, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f146b6b0a103324a3457706b7b6b6b63386e7ab2f20fe89f9202f6475dd35a567ca886d88a080dd4abd6cbc683a3f86d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 R407 3 Wehmeyer Street 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.296290058952 23.482415373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang