Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapidaria

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 97 resensies vir Lapidaria
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jean D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

A very pleasant overnight stop.

It was the perfect place for us to stop over and we had this beautiful old house to ourselves. It was comfortable and clean and we enjoyed sundowners on the wide verandah overlooking a well-kept garden. The hostess prepared a meal for us so we could relax and not have to venture out.

Isac M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Mooi ou huis naby alles in die dorp.

Man, dit is nou 'n lekker blyplek, die sal hom beslis aanbeveel. Hier kan jy somer lekker rus en die dorp verken.

Sharon O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon O

Fabulous.

Had the most amazing experience! Rooms were spacious, and staff were so helpful! Will be back next year.

Yvonne L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L

We can definitely recommend Lapidaria.

The accommodation was lovely. The house is beautiful - a real gem from yesteryear but with everything we needed for a perfect overnight spot. The host was lovely - helpful, welcoming, accommodating and made sure that we had everything we needed.

Lapidaria se terugvoer

Thank you Yvonne, it was lovely having you.

Lapidaria
Marina V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Baie gemaklike oorslaap in 'n pragtige ou huis. Baie behulpsame en vriendelike personeel.

Het heerlik en gemaklik oorgebly op ons lang reis van Durban na Hermanus. Pragtige ou huis met baie mooi tuin. Veilig en rustig.

Karen F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

I would recommend a stay to absorb the wonderful atmosphere of the house.

Our host made us feel welcome and at home from the start. The house blends history and modern very well with a feeling of old world grandeur, luxury and comfort. It's a place to relax and unwind and not do too much.

Lapidaria se terugvoer

Thank you Karen, we are so glad you felt relaxed with us.

Lapidaria
Tersia G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G

Gerieflike groot kamer. Silwerskoon.

Sal Lapidaria enige tyd aanbeveel. Kamer was ruim en silwerskoon. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Lapidaria se terugvoer

Dankie Tersia, ons hoop ons sien jou gou weer as jy deur Willowmore kom.

Lapidaria
Marlene P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P

Great stay and good night rest.

If you want to go back in time, this house with wooden floors takes you back in time. Host was great and friendly. Food was good and linen white and fresh. Thanks.

Nico R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R

Wonderful old school.

Had a wonderful stay in this beautiful old school house with beautifully restored wooden floors and furniture.

Engela A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela A

Skoon, netjiese, ruim kamer.

Vriendelike gasvrou. Pragtige huis met mooi meubels. Ruim, skoon, gemaklike kamer. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Lapidaria se terugvoer

Baie dankie Engela!

Lapidaria
Hester G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Baie gerieflik, vriendelike diens, lekker rustig.

Ons het ontbyt geneem en dit was smaaklik met oorgenoeg porsies. Baie dankie.

Lapidaria se terugvoer

Baie dankie Hester! Hoop ons sien julle gou weer.

Lapidaria
Christopher C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C

Excellent accommodation.

Nadine and her staff go the extra mile to ensure one has a fantastic stay. The food is prepared and well presented. The rooms are spotless with everything necessary. I will definitely be back.

Lapidaria se terugvoer

Thank you Chris, it was a pleasure having you and looking forward to hosting you again!

Lapidaria
Marisa L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L

Baie aangename mense en baie gerieflike kamers! Wonderlike plek!

Gasvrye mense, heerlike lasagne en gerieflike kamers! Beste beddens.

Lapidaria se terugvoer

Baie dankie Marisa, Ons is bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer.

Lapidaria
Jh V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh V

Netjies en skoon.

Pragtige ou huis met luukse akkommodasie. Puik gasvrou. Baie netjies.

Berinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berinda B

Pragtige woonhuis met ruim kamers en snoesige beddegoed.

Baie gerieflik om 'n heerlike warm ete te kon bestel op 'n Sondagaand waar Willowmore se eetplekkies al toe is.

Robert M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Baie mooi plek, netjies en skoon‍️.

Lekker plek, baie mooi. Oud plaashuis met mooi vloere en gasvrye mense by ontvangs. Samantha was 'n darling. lekker gelag‍️.

Steve C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve C

Wow.

Baie lekker, netjies en skoon, en vriendelik.

Lapidaria se terugvoer

Baie dankie, Steve.
Hoop ons sien julle weer.
Groete

Lapidaria
Marlene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Pragtige plek met die mooiste meubels. Heerlike warm. stort/bad. Vriendelike ontvangs. Beveel dit beslis aan.

Heerlike Karoo-kuier! Pragtig.

Kotie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Stylvol en netjies.

Stunning gastehuis! Skoon en netjiese ruim kamers. Vriendelike ontvangs. Mooi tuine en uitsig. Kan Lapidaria beslis aanbeveel! Ek sal verseker weer daar tuisgaan.

Jacques H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Gerieflik, ruim en skoon.

Ruim kamers en huis. Heerlike groot bed. Lekker plek waar honde kon speel en rondloop na 'n lang dag op die pad.

Lapidaria se terugvoer

Dankie Jacques, ons waardeer jou positiewe terugvoer.

Lapidaria
Nico A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Heerlik tuis gegaan daar.

Goeie gerieflike kamers. Alle geriewe beskikbaar. Netjies. Karaktervol en stylvol gastehuis.

Lapidaria se terugvoer

Dankie Nico. Hoop ons sien julle weer.

Lapidaria
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Genoeg ruimte om te ontspan in 'n ouwêreldse omgewing.

Ons het heerlik gebly in die pragtige verepaleis van weleer. Die meubels getuig van fyn smaak. Die kamers is ruim en gerieflik met baie goeie beddens (dit is altyd belangrik).

Lapidaria se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Louis. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

Lapidaria
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hugo B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Puik diens.

Goeie ontvangs, kos is heerlik, uitstekende ontbyt, heerlike kaggel in kamer. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Lapidaria se terugvoer

Baie dankie Hugo, ons is baie bly julle het lekker gebly. Groete

Lapidaria
Carien P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Gasvrye en netjiese verblyf.

Lapidaria is 'n pragtig gemeubileerde Karoo-gastehuis. Kamers is ruim, silwerskoon en gerieflik. Die ontvangs en diens was uitstekend.

Lapidaria se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly jy het jou tydjie by ons geniet en hoop om jou gou weer te sien. Geseënde Feestyd vir julle.

Lapidaria
Jackie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C

Uitstaande verblyf, ruim kamers, heerlikste aandete, veilige parkering vir motor, gasvrou laat jou dadelik wellom voel en gaan uit haar pad om behulpsaam te wees met enige iets wat mens benodig.

Uitstekende gastehuis!

Lapidaria se terugvoer

Jacqueline, Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is n aansporing om net nog meer te doen. Kom gerus gou weer.

Lapidaria
Elzette P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette P

Rustige atmosfeer.

Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelike ontvangs. Ons het die rustigheid baie geniet.

Stephanus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus L

Pragtige plek, ruim kamers, pragtige binnekant.

Netjies, goeie ontvangs, pragtige geskiedkundige gebou. Sal beslis weer kom.

Amanda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Gerieflik, skoon, netjies.

Pragtige skoon kamers. Baie vriendelike ontvangs. Ons het nie vooraf aandete bespreek nie, maar Hantie het baie vinnig vir my seun 'n heerlike bord kos voorgesit. Sal beslis die verblyf aanbeveel.

David P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David P

Fantastiese plek. Pragtig, ou huis. Lugversorging in die Karoo is 'n plus.

Hantie het ons gul ontvang. Ons het volle toegang tot die kombuis gehad. Pragtige ou plek wat definitief aanbeveel word. Enigste negatiewe is dat die dorp 5 uur toemaak. Geen eetplek dan nie.

Louis V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Lekker geslaap in 'n ruim kamer.

Lapidaria bied luukse verblyf in 'n pragtige Victoriaanse huis. Ruim kamers, goeie beddens met stewige matrasse dra by tot 'n heerlike verblyf.

Lapidaria se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering. Kom gerus gou weer.

Lapidaria
Nadine A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine A

Lapidaria is beslis ons gunstelinggastehuis tot op datum. Goed geleë en prentjiemooi.

Lapidaria is 'n pragtige gastehuis. Ons was vriendelik verwelkom en het gewens ons kon langer vertoef. Dis baie gerieflik geleë en ons kon lekker deur die dorp stap. Dit is naby aan die restaurante en hulle lewer ook ete opsies, braaigeriewe ens. Alhoewel ons net oorgeslaap het sou ons maklik 'n paar dae daar kon aanbly!

Lapidaria se terugvoer

Kom gerus weer. Altyd aangenaam om gaste soos julle te huisves.
Groete
Lapidaria

Lapidaria
Ertjies H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ertjies H

Pragtig.

Heerlik, skoon, pragtig, vriendelik en nog.

Anita S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Rustige atmosfeer. Ruim, gerieflike kamer.

Ons is vriendelik ontvang en is dadelik tuis laat voel. Kamers is ruim, gerieflik ingerig, skoon, en mooi versier. Genoeg spasie vir ons hondjie om te beweeg na 'n lang rit. Dankie vir julle gasvriendelikheid!

Carien P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Baie gerieflike en netjiese kamer. Beslis waarde vir geld.

Ons kamer en badkamer by Lapidaria was netjies, skoon en luuks. Die aandete was ook heerlik!

Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Kon nie vir meer gevra het nie.

Heerlik geslaap, gestort en geëet by Lapidaria. Baie stil area. Samantha het my vriendelik ontvang en 'n lieflike ontbyt voorsien die volgende oggend. Defnitief waarde vir geld. Dit was 'n "treat" om in die kamer te bly. Sal graag weer by julle oorslaap.

Reeth K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reeth K

Heerlike, rustige plek, baie lekker geslaap en uitgerus.

Ek sal Lapidaria enige tyd aanbeveel! Dis 'n mooi plek, skoon en netjies. Gawe en vriendelike diens. Ons het lekker gekuier! (Met load shedding en al).

Leana B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B

Rustig en vreedsaam.

Wat net vreemd was is dat daar niemand op die perseel woon nie en ek was die enigste gas.

Jp J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp J

Baie netjies, vriendelike Karoodiens.

Baie, baie netjies, baie veilig, vriendelike ontvangsdame en baie mooi groot kamer.

Marinda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Karoo gasvryheid op sy beste.

By Lapidaria kan jy amper tennis speel in die kamers, dis so groot. Baie mooi gemeubileer, die badkamer is yslik groot en pragtig. Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, sjarmante huis. Daar is ook 'n wonderlike biljartkamer, sou jy belangstel. Ek kan my nie voorstel dat daar enigiets beter beskikbaar is in Willowmore nie. Vriendelike mense en akkommodasie uit die boonste rakke.

Antoinette M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Perfekte oorslaap fasiliteit.

Die fasiliteit was presies wat ek nodig gehad het. Geen fieterjasies en tog baie gemaklik, skoon en netjies.

Wilmien N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien N

Baie ruim en netjies. Ou meubels baie besonders.

Ons is vriendelik ontvang en die dame was baie behulpsaam met andete en drankies.

Thys O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys O

Wonderlike personeel wat ons onmiddelik tuis laat voel het en gaan verseker weer in toekoms gebruik maak.

Pragtige huis met meer as genoeg spasie, die etes was smaaklik voorberei. Ons sal verseker weer by Lapidaria oorbly en ook aanbeveel.

Adéle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle V

Fantasties!

Heerlik gebly! Skoon en netjies!

Paul K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

A fantastic stay.

Lapidaria Guest House is in an old house with loads of character. The rooms are huge, spotlessly clean and fitted with every modern convenience. It is a short walk to the main road where there are shops and restaurants. My wife and I thoroughly enjoyed our stay and would recommend Lapidaria to anybody spending the night in Willowmore.

Nick A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick A

Most enjoyable.

We were on route to Johannesburg, and the accommodation was awesome. A lovely wide stoep to sit on and relax. The set up was a bit different to what I have exprienced before, we had to buy our meals and drinks from the Kapoet Cafe in town and then the meals were prepared for us by the Lapidaria staff. All the staff and the shopwowner were exceptionally freindly. The bedrooms were magnificent, the bathrooms perfect, so all in all no complaints.

Cecilia R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia R

Lieflike huis met bekoring van lank gelede.

Pragtige ou huis met lieflike ruim slaapkamers met meubels van lank gelede en pragtige moderne badkamers met groot storte. Alles wat nodig is vir lekker nagrus!

Bianca V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Lekker oornag verblyf.

Pragtige, historiese huis. Baie lekker gebly. Was net stil - ons was enigste gaste.

Danielle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

We had a wonderful stay, wonderful large rooms in a historic house. Very clean and accommodating.

Very accommodating hosts.

John M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John M

Stayed one night only.

Samantha the lady in charge did a wonderful job settling us in and enquiring if we needed any other requirements. She was very helpful and we had a superb breakfast made by her hand the next morning. Needless to say we had a good stay. Thank you Sam!

Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Oud maar skoon.

Goeie oornag stop. Rustig en in stil area.

Aidene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Aidene V

We had a wonderful stay with a great breakfast.

Had a wonderful lighting storm which was beautiful.

Neels R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Neels R

Interessante, ou huis.

Gerieflik en ruim. Netjies.

Nina O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nina O

Netjiese, gerieflike en gemaklike oornagverblyf.

Sien sterre.

Lapidaria se terugvoer

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer Nina! Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms. Voorspoedige Nuwejaar!

Lapidaria
Tony M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony M

Lovely stop over on a road trip through the Little Karoo. Lovely old home with charm and character.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike oornagverblyf deur die Klein-Karoo. Lieflike ou huis met bekoring en karakter.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elmarie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Baie gerieflik en stil area. Skoon en netjies met baie vriendelike personeel. Het heerlike pizza bestel vir aandete.

Ek het gereis met twee klein honde en die bestuur was baie behulpsaam om hulle te akkommodeer. Ek kon ook gevriesde produkte in hulle vrieskas stoor wat baie gehelp het in die hitte van die somer. Sal definitief hulle aanbeveel en weer daar oorslaap.

Pieter P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Relaxing, beautiful and welcome stay.

We had such a good time. The rooms are large, beautifully done and thought out. The air-conditioning was a blessing during an incredibly hot day. Hosts were so helpful and efficient. If ever I need to stay in Willowmore, I would look no further than Lapidaria. So unbelievably worth it!

Hannelie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Heerlike verblyf!

Die huis en kamers is pragtig en ruim. Ons het aandete vooraf versoek en het die heerlikste boerekos en malvapoeding gekry. Daar is genoem dat ons niks waardevol in ons motor moet los gedurende die aand nie, aangesien daar oral in die dorp ingebreek word hoofsaaklik om kos en waardevolle items te steel. Maar ons het glad nie enigsins onveilig gevoel nie. Ontbyt het ons by Kapoet Padstal geëet. Dit was so lekker dat ons met die terugkeer van ons vakansie weer daar geëet het. Kapoet se boerewors is ‘n wenner! Rona en Samantha, baie dankie vir julle gasvryheid. Hennie, baie dankie dat jy op al ons vrae reageer het. Ons sien julle definitief weer!

Hilton S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton S

Very pleasant stay in a wonderful old house.

Very clean and pleasant B&B to stay in. Lovely gardens and pub. Bedrooms are enormous with modern bathrooms.

Marie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V

Uitstekende oornagverblyf.

Netjies, waarde vir geld verblyf en baie gul ontvangs.

Danie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie N

Wens ek het vroeër daar aangekom sodat ek meer van Lapidaria en Willowmore kon sien.

Ek het 'n baie goeie een-nag-verblyf in 'n uiters ruim en goed gemeubileerde kamer geniet. Die ontvangs was professioneel en vriendelik. Die huis self lyk interessant en so ook die ou meubels.

Garth J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth J

Grand old Karoo home, with fantastic large high ceiling rooms and deep veranda.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Luukse ou Karoo huis met fantastiese hoë plafon kamers en 'n diep veranda.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jan-alwyn F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-alwyn F

Rustig, keller kos, vriendelike ontvangs.

Dit was 'n baie goeie ervaring gewees en sterk aan te beveel as oornag verblyf.

Ivan S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S

Ons verblyf was asemrowend lekker, mooi, vriendelik en perfek!

Heerlike ervaring by Lapidaria! Sien julle gou weer.

Elizabeth M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Willowmore at its best!

We enjoyed our stay at Lapidaria. Friendly and welcoming staff. Great breakfast, very comfortable accommodation and everything one would need and more.

Johan P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Ruim, netjiese en gerieflike kamers.

Die kamers is ruim, netjies en gerieflik. Vriendelik ontvang en ingelig oor wat die dorp bied.

Jacques R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Plattelandse weelde met wêreldklas kliëntediens.

Genade, maar Joacobi en Hennie slaan die spyker raak hier by Lapidaria. Hulle het uit hul pad gegaan om rondom ons baie deurmekaar werkskedule te kom en ons op elke vlak te help. Dit was 'n verligting en plesier om elke aand vir 'n week by Lapidaria op te daag. Ons het ingekom saans tussen 18:00 en 23:00 en soggens vertrek tussen 5:00 en 7:30, geen probleem vir hulle. Top mense, top plek, top diens. Baie dankie Lapidaria!

Otto N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto N

Rustige plattelandse atmosfeer.

Kamers skoon, netjies en ruim. Fantastiese groot stort. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker gesels.

Helen D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D

Very comfortable and clean accommodation.

Thanks to the staff and owner for their friendly help and support. Very nice meals supplied to us. Our 3 dogs were also very happy to stay there.

Pieter A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A

Lapidaria se mense, Hennie en Jacobu is beste!

Die kamers is skoon, netjies en ruim. Die gasvryheid is uitstekend en die stilte veroorsaak dat mens amper nie wil ry nie.

Annelie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Die vriendelike en gasvrye verwelkoming in die outydse styl, bly altyd 'n wenner vir 'n goeie ervaring.

Die spasie wat die verblyf bied, is 'n absolute wenner vir 'n groot gesin om te geniet. Die vriendelikheid en gasvryheid van die gasheer en sy vroutjie, maak 'n lang dag se reis die moeite werd.

Amelia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Netjiese en pragtige gastehuis waar ons heerlik oorgeslaap het.

'n Lafenis in warm Karoo. Vriendelike mense. Ruim kamers met alles wat mens wil hê.

Japie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie D

Gesellig, soos jou eie huis.

Ons het heerlik gebly. Dit is net ysig koud en die "aircon" in ons kamer het nie gewerk nie. Daar was wel 'n warmkombers op ons bed. In die ander kamer was daar nie warmkomberse op die beddens nie. Daar was wel 2 in die kas, wat die gaste toe self op die beddens gesit het, maar geen een vir die derde bed nie. Dit is 'n pragtige huis en die binneversiering is ook baie mooi. Die gasvrou (Rona) was baie oulik en het ons sommer tuis laat voel. Ontbyt was baie lekker. Al wat gepla het, was dat daar nie diefwering is nie, en ons nie heeltemal so veilig gevoel het in die aand nie (veral nie nadat ons gehoor het dat daar net die vorige week in die huis ingebreek is nie). Ons sal weer daar gaan bly en sal dit ook aanbeveel vir ander mense.

Izak W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak W

Baie rustig.

Ons was hartlik verwelkom en ook goed ingelig oor die gastehuis asook wat in en om Willowmore aangaan. Ons sal weer teruggaan met ander familielede.

Tinus V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus V

Aangenaam, skoon en gerieflik.

Dankie. Het lekker gekuier in my grootworddorp.

Juleen R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Juleen R

Booked for breakfast but breakfast was not served.

Got serial with some yogurt and long life milk. Milk was sour and more than a year past date on carton.

Elize J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Amazing.

Maklike, vriendelike plekkie, baie netjies en skoon.

Susan K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Heerlike rustige netjiese plek met aangename personeel en sal dit beslis aanbeveel.

Heerlike rustige netjiese plek wat smaakvol ingerig is en diens en personeel vriendelik en behulpsaam. Heerlike naweek wegbreek en plek om te ontspan.

Kobus B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Baie ruim huis en gasvry ontvang.

Baie lekker die aand daar oorgebly, as jy van Johannesburg kom en paranoïes is met sekuriteit, slaap onrusting met hek wat nie saans gesluit word nie met motor wat nie volledig afgepak word nie.

Pieter C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Ruim kamers en vriendelike mense.

'n Oorslaapplek met karakter. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer hier bly.

Juanita M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M

Baie baie lekker!

Sal beslis weer daar oorbly.

Marié V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V

Skoon, netjies en pragtige, outydse sjarme.

Personeel vriendelik en uiters behulpsaam. Kamers skoon en keurige dekor. Pragtige linne en gemaklike beddens. Eersteklas-verblyf!

Sonnia B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnia B

Pragtige plek, vriendelike eienaars.

Sien die sterre.

Gary W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W

We enjoyed the comfortable, friendly stop-over accommodation.

We really appreciated having both a fan and air-con as it was summer. Also, being able to have supper there the evening we arrived after a long drive was great and then we could eat out in Willowmore on our second evening. Hennie and staff were very helpful and made us feel at home.

Juan J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan J

Warm vriendelik en uitstekende waarde vir geld.

Rustige, netjiese kuierplek wat goeie waarde vir geld in die Karoo bied. Besoek hulle gerus.

John V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Pragtig.

Pragtige historische huis met een lieflyke gaste dame.

Urusla N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urusla N

Uitstekend. Baie gasvry.

Ek sal dit by enigiemand aanbeveel. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Vriendelike diens en baie netjies.

Johan B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Perfect location with friendly people!

Very friendly environment with people from the area. The house has been renovated to get that "Old World" feel with modern amenities. I can easily spend a few days there!

Johannes M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

We had a wonderful stay.

Great hospitality. Tasty food. Will be back soon.

Gert T - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert T

Skoon, netjies en gasvry.

Absoluut gasvry en die kos was heerlik!

Theo P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P

Die beste!

Dit was beslis die beste wat ek nog ooit op 'n klein dorp gekry het en is eintlik beter as baie luukse hotelle in groot stede.

Julia V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia V

Pleasant and quiet overnight stay.

The guest house was a pleasant surprise and situated in a quiet area with beautiful garden. The en suite room is spacious and clean with attention to detail: clean white towels, tea and coffee facilities and enough pillows. The bedside table lamps are very pretty, but unfortunately not functional for bedtime reading. The owner and staff are very friendly and helpful and allowed me to use the freezer and even brought a small fridge to the room for our exclusive use.

William C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William C

Heerlike kuier, verblyf en eet by lieflike gasvrye gasvrou en gastehuis.

Wat 'n heerlike verassing so op hierdie klein dorpie, Willowmore. Ons het ons aand se verblyf begin met heerlike ete, wonderlike nagrus En afgesluit met heerlike ontbyt.

Shani W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani W

Absoluut fantasies.

Sien die sterre.

Doreen V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het net oorgeslaap. Kamers is pragtig, skoon en gemaklik. Ontbyt by die padstal was heerlik.

Karel K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel K

Oornag op reis deur die Karoo.

Vriendelike en gasvrye personeel. Gemaklike, baie goeie akkommodasie. Lekker en goed voorbereide aandete en ontbyt. Sal Lapidaria weer aandoen.

Geoff H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Geoff H

Friendly and helpful hosts. Accommodation was first class.

Comfortable and clean. Large well furnished room. Adequate meals and helpful hosts.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Wehmeyerstraat 3, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f146b6b0a103324a3457706b7b6b6b63386e7ab2f20fe89f9202f6475dd35a567ca886d88a080dd4abd6cbc683a3f86d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 R407 3 Wehmeyer Street 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.296290058952 23.482415373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang