Lapidaria
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jean D - Sep 2024
Algehele gradering
A very pleasant overnight stop.
Isac M - Aug 2024
Algehele gradering
Mooi ou huis naby alles in die dorp.
Sharon O - Aug 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Yvonne L - Mrt 2024
Algehele gradering
We can definitely recommend Lapidaria.
Lapidaria se terugvoer
Thank you Yvonne, it was lovely having you.
Marina V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gemaklike oorslaap in 'n pragtige ou huis. Baie behulpsame en vriendelike personeel.
Karen F - Feb 2024
Algehele gradering
I would recommend a stay to absorb the wonderful atmosphere of the house.
Lapidaria se terugvoer
Thank you Karen, we are so glad you felt relaxed with us.
Tersia G - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflike groot kamer. Silwerskoon.
Lapidaria se terugvoer
Dankie Tersia, ons hoop ons sien jou gou weer as jy deur Willowmore kom.
Marlene P - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay and good night rest.
Nico R - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful old school.
Engela A - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese, ruim kamer.
Lapidaria se terugvoer
Baie dankie Engela!
Hester G - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, vriendelike diens, lekker rustig.
Lapidaria se terugvoer
Baie dankie Hester! Hoop ons sien julle gou weer.
Christopher C - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Lapidaria se terugvoer
Thank you Chris, it was a pleasure having you and looking forward to hosting you again!
Marisa L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangename mense en baie gerieflike kamers! Wonderlike plek!
Lapidaria se terugvoer
Baie dankie Marisa, Ons is bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer.
Jh V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Berinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige woonhuis met ruim kamers en snoesige beddegoed.
Robert M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek, netjies en skoon️.
Steve C - Des 2023
Algehele gradering
Wow.
Lapidaria se terugvoer
Baie dankie, Steve.
Hoop ons sien julle weer.
Groete
Marlene S - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste meubels. Heerlike warm. stort/bad. Vriendelike ontvangs. Beveel dit beslis aan.
Kotie V - Feb 2023
Algehele gradering
Stylvol en netjies.
Jacques H - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, ruim en skoon.
Lapidaria se terugvoer
Dankie Jacques, ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Nico A - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik tuis gegaan daar.
Lapidaria se terugvoer
Dankie Nico. Hoop ons sien julle weer.
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Genoeg ruimte om te ontspan in 'n ouwêreldse omgewing.
Lapidaria se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Louis. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Hugo B - Aug 2023
Algehele gradering
Puik diens.
Lapidaria se terugvoer
Baie dankie Hugo, ons is baie bly julle het lekker gebly. Groete
Carien P - Des 2022
Algehele gradering
Gasvrye en netjiese verblyf.
Lapidaria se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly jy het jou tydjie by ons geniet en hoop om jou gou weer te sien. Geseënde Feestyd vir julle.
Jackie C - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstaande verblyf, ruim kamers, heerlikste aandete, veilige parkering vir motor, gasvrou laat jou dadelik wellom voel en gaan uit haar pad om behulpsaam te wees met enige iets wat mens benodig.
Lapidaria se terugvoer
Jacqueline, Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is n aansporing om net nog meer te doen. Kom gerus gou weer.
Elzette P - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Stephanus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, ruim kamers, pragtige binnekant.
Amanda D - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies.
David P - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek. Pragtig, ou huis. Lugversorging in die Karoo is 'n plus.
Louis V - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap in 'n ruim kamer.
Lapidaria se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Kom gerus gou weer.
Nadine A - Des 2021
Algehele gradering
Lapidaria is beslis ons gunstelinggastehuis tot op datum. Goed geleë en prentjiemooi.
Lapidaria se terugvoer
Kom gerus weer. Altyd aangenaam om gaste soos julle te huisves.
Groete
Lapidaria
Ertjies H - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Anita S - Des 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Ruim, gerieflike kamer.
Carien P - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese kamer. Beslis waarde vir geld.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Kon nie vir meer gevra het nie.
Reeth K - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige plek, baie lekker geslaap en uitgerus.
Leana B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Jp J - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike Karoodiens.
Marinda C - Mei 2021
Algehele gradering
Karoo gasvryheid op sy beste.
Antoinette M - Mei 2021
Algehele gradering
Perfekte oorslaap fasiliteit.
Wilmien N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie ruim en netjies. Ou meubels baie besonders.
Thys O - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike personeel wat ons onmiddelik tuis laat voel het en gaan verseker weer in toekoms gebruik maak.
Adéle V - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Paul K - Okt 2021
Algehele gradering
A fantastic stay.
Nick A - Des 2021
Algehele gradering
Most enjoyable.
Lees meerCecilia R - Nov 2021
Algehele gradering
Lieflike huis met bekoring van lank gelede.
Bianca V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker oornag verblyf.
Danielle B - Apr 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay, wonderful large rooms in a historic house. Very clean and accommodating.
John M - Sep 2021
Algehele gradering
Stayed one night only.
Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Oud maar skoon.
Mrs Aidene V - Apr 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay with a great breakfast.
Neels R - Mrt 2021
Algehele gradering
Interessante, ou huis.
Nina O - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike en gemaklike oornagverblyf.
Lapidaria se terugvoer
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer Nina! Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms. Voorspoedige Nuwejaar!
Tony M - Mrt 2020
Algehele gradering
Lovely stop over on a road trip through the Little Karoo. Lovely old home with charm and character.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike oornagverblyf deur die Klein-Karoo. Lieflike ou huis met bekoring en karakter.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elmarie K - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en stil area. Skoon en netjies met baie vriendelike personeel. Het heerlike pizza bestel vir aandete.
Pieter P - Des 2019
Algehele gradering
Relaxing, beautiful and welcome stay.
Hannelie S - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Lees meerHilton S - Feb 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay in a wonderful old house.
Marie V - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Danie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Wens ek het vroeër daar aangekom sodat ek meer van Lapidaria en Willowmore kon sien.
Garth J - Jan 2019
Algehele gradering
Grand old Karoo home, with fantastic large high ceiling rooms and deep veranda.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Luukse ou Karoo huis met fantastiese hoë plafon kamers en 'n diep veranda.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan-alwyn F - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, keller kos, vriendelike ontvangs.
Ivan S - Okt 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was asemrowend lekker, mooi, vriendelik en perfek!
Elizabeth M - Okt 2018
Algehele gradering
Willowmore at its best!
Johan P - Apr 2018
Algehele gradering
Ruim, netjiese en gerieflike kamers.
Jacques R - Mei 2018
Algehele gradering
Plattelandse weelde met wêreldklas kliëntediens.
Lees meerOtto N - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige plattelandse atmosfeer.
Helen D - Apr 2018
Algehele gradering
Very comfortable and clean accommodation.
Pieter A - Jan 2018
Algehele gradering
Lapidaria se mense, Hennie en Jacobu is beste!
Annelie V - Des 2018
Algehele gradering
Die vriendelike en gasvrye verwelkoming in die outydse styl, bly altyd 'n wenner vir 'n goeie ervaring.
Amelia S - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese en pragtige gastehuis waar ons heerlik oorgeslaap het.
Japie D - Jul 2018
Algehele gradering
Gesellig, soos jou eie huis.
Lees meerIzak W - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Tinus V - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en gerieflik.
Juleen R - Okt 2018
Algehele gradering
Booked for breakfast but breakfast was not served.
Elize J - Des 2017
Algehele gradering
Amazing.
Susan K - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige netjiese plek met aangename personeel en sal dit beslis aanbeveel.
Kobus B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie ruim huis en gasvry ontvang.
Pieter C - Mei 2017
Algehele gradering
Ruim kamers en vriendelike mense.
Juanita M - Mei 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Marié V - Feb 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en pragtige, outydse sjarme.
Sonnia T - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike eienaars.
Gary W - Nov 2016
Algehele gradering
We enjoyed the comfortable, friendly stop-over accommodation.
Juan J - Okt 2016
Algehele gradering
Warm vriendelik en uitstekende waarde vir geld.
John V - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtig.
Urusla N - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend. Baie gasvry.
Johan B - Aug 2015
Algehele gradering
Perfect location with friendly people!
Johannes M - Aug 2015
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Gert T - Feb 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en gasvry.
Theo P - Jan 2015
Algehele gradering
Die beste!
Julia V - Nov 2015
Algehele gradering
Pleasant and quiet overnight stay.
Lees meerWilliam C - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlike kuier, verblyf en eet by lieflike gasvrye gasvrou en gastehuis.
Shani W - Des 2015
Algehele gradering
Absoluut fantasies.
Doreen V - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Karel K - Jun 2015
Algehele gradering
Oornag op reis deur die Karoo.
Geoff H - Nov 2015
Algehele gradering
Friendly and helpful hosts. Accommodation was first class.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, Wehmeyerstraat 3, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang