LaPumba
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Henry H - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie mooi.
LaPumba se terugvoer
Hi Henry
Baie dankie vir die resensie
Waardeer opreg
Pieter
Jaco M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
LaPumba se terugvoer
Hi Jaco
Dankie vir uitstaande resensie
Baie bly jul het jul tyd by Lapumba geniet
Pieter
Monique D - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
LaPumba se terugvoer
Hi Monique,
Dankie vir die resensie. Baie bly julle het julle tyd by Lapumba geniet.
Sien uit om julle weer by Lapumba te verwelkom.
Elzet K - Jul 2024
Algehele gradering
Ideale wegbreek!
LaPumba se terugvoer
Hi Elzet, dankie vir die resensie. Dankie dat julle al reeds weer by Lapuma geboek het.
Lehan G - Jul 2024
Algehele gradering
We had the best time. Everything was perfect. The beds were so comfortable!
LaPumba se terugvoer
Hi Lehan
Dankie vir die resensie
Baie bly jy het jou tyd by Lapumba geniet
Sien uit om jou weer te verwelkom
Groete
Pieter
Simone F - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker, baie diere en goed ingerig.
LaPumba se terugvoer
Hi Simone, baie dankie vir die resensie.
Bernadette G - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik, hemel op aarde.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Bernadette. Bly jy het Lapumba geniet.
Ruan S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, goeie sielsrus opgedoen.
LaPumba se terugvoer
Hi Bernadette
Dankie vir die resensie. Bly jy het jou tyd by Lapumba geniet.
Jessie V - Apr 2024
Algehele gradering
Die huis is skoon en netjies. Baie diere gesien.
LaPumba se terugvoer
Hi Jessie, dankie vir jou resensie. Bly jy het jou verblyf by Lapumba geniet.
Nicolaas D K - Feb 2024
Algehele gradering
Dis baie mooi en rustig. Lekker plek om te ontspan.
LaPumba se terugvoer
Dankie vir resensie Hester, bly jul het Lapumba geniet.
Beatrice W - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing en die huis is baie gerieflik.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Michael W - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing weekend in the bush to recharge your soul batteries.
Lees meerLaPumba se terugvoer
Hi Michael,
Thanks for the outstanding review. So glad you enjoyed Lapumba. Looking forward to welcoming you again.
Regards,
Pieter
Ynona H - Jan 2024
Algehele gradering
Elke oomblik was die moeite werd, baie dankie. Ons sal enige tyd weer kom kuier.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Ynona. Ek bly dat julle dit geniet het en sien uit om julle weer te verwelkom.
Andrew M - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig.
LaPumba se terugvoer
Hi Andrew, baie dankie vir die resensie. Ook dankie vir die skoonmaak van die filter by die fontein.
Hennie W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
LaPumba se terugvoer
Dankie, Karin. Baie bly julle het Lapumba geniet. Dankie vir die resensie.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Karin B - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike rustige kuiertjie.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, bly julle het julle wegbreek by Lapumba geniet.
Daniel V - Des 2023
Algehele gradering
Puik verblyf. Dit was 'n heerlike en unieke wegbreek.
LaPumba se terugvoer
Hi Daniel,
Dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Geseënde 2024,
Pieter.
Hugo M - Des 2023
Algehele gradering
Was 'n fees saam my seuns.
LaPumba se terugvoer
Hi Hugo
Baie dankie vir die resensie. Bly jul het Lapumba geniet. Sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter
Hannes O - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Johannes. Ons is bly dat jul Lapumba geniet het en sien uit om jul weer te verwelkom.
Ryan M - Nov 2023
Algehele gradering
Incredible.
LaPumba se terugvoer
Hi Ryan, thank you so much for your excellent review. Looking forward to accommodate you again.
Pieter
Christelle D - Okt 2023
Algehele gradering
Hierdie wegbreek het alle verwagtinge oortref!
Lees meerLaPumba se terugvoer
Hi Christelle, baie dankie vir die pragtige resensie. Baie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet.
Pieter
Frik B - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
LaPumba se terugvoer
Hi Frik
Baie dankie vir resensie.
Bly jul het LaPumba geniet.
Hoop om jul weer te verwelkom.
Groete,
Pieter
Roelene V - Aug 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike, rustige atmosfeer.
LaPumba se terugvoer
Hi Roelene
Baie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet geniet.
Dankie vir uitstaande resensie.
Sien uit om jul weer te verwelkom by Lapumba.
Groete
Pieter
Tone M - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, alles wat mens nodig het en beskud.
LaPumba se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ek waardeer dat jul weer Lapumba gekies het vir jul wegbreek en dit geniet het.
Leonie L - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik en behoorlik uitgerus.
Lees meerLaPumba se terugvoer
Hi Leonie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet, dankie vir uitstaande resensie.
Sien uit om jul weer te verwelkom
Pieter
Johan R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig en veilig, daar is als wat nodig is.
LaPumba se terugvoer
Dankie vir resensie bly jul het Lapumba geniet sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter
Ankea O - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir resensie Ankea, bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter
Jaco S - Jun 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
LaPumba se terugvoer
Hi Jaco
So bly hul het jul wegbreek by Lapumba geniet
Dankie vir mooi resensie
Ilze L - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig, die perfekte wegbreek om batterye te herlaai!
LaPumba se terugvoer
Dankie vir terugvoer Ilze.
Bly jul het dit geniet.
Groete
Leandi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring met diere en diens. Sal beslis weer gaan kuier.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir resensie bly jul het dit geniet sien uit om jul weer te verwelkom by Lapumba
Lizzie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig, lieflike plek.
LaPumba se terugvoer
Baie bly julle het Lapumba geniet. Sien uit om julle weer te huisves. Pieter
Vanessa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitgerus!
LaPumba se terugvoer
Hi Vanessa
Baie dankie vir resensie. Ons is so bly jul het jul verjaarsdag wegbreek by Lapumba geniet.
Japie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies rustig.
LaPumba se terugvoer
Goeiedag Japie
Bly julle het Lapumba geniet. Dankie vir resensie en ons hoop om jul weer te verwelkom.
Pieter
Jannie V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek in die bos.
LaPumba se terugvoer
Goeiedag Jannie
Baie dankie vir resensie.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter
Carmen B - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut ongelooflik! Dankie vir jul awesome diens, Pieter en Charmaine. Julle sien ons beslis weer!
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir resensie bly jul het LaPumba geniet. Ons sien uit om jul weer te verwelkom, dankie ook vir die mooi fotos.
Amanda Y - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige kuier.
LaPumba se terugvoer
Baie bly jul het jul wegbreek by LaPumba geniet, dankie ook vir die resensie.
Tyron B - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees en sal weer gerus gaan.
LaPumba se terugvoer
Hi Tyron, baie dankie vir die resensie, bly julle het Lapumba geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Pieter
Jp P - Nov 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies en stil. Baie lekker by LaPumba gerus.
LaPumba se terugvoer
Hi JP, bly jy het jou verblyf geniet. Baie dankie vir die resensie.
Cornell E - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker naweek gewees, rustigheid vir die siel.
LaPumba se terugvoer
Dankie vir resensie Cornell
Baie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet
Ursula K - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful experience being so close to the animals, very calming.
Lees meerLaPumba se terugvoer
Hi Ursula dankie vir resensie waardeer baie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet
Sien uit om jul weer te verwelkom by Lapumba
Gary V - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome ervaring en baie rustig.
LaPumba se terugvoer
Hi Gary, dankie vir uitstaande resensie bly jul het dit geniet sien uit om jul weer te verwelkom en dankie vir verwysing.
Melissa M - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike huisie in die bos. Sien uit om weer daar uit te span.
LaPumba se terugvoer
Dankie vir resensie bly jul het Lapumba geniet
Sien uit om jul weer te verwelkom
Pieter
Rudi B - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
LaPumba se terugvoer
Dankie vir resensie Rudi dit altyd lekker as gaste Lapumba geniet
Pieter
Kowie E - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was ons tweede besoek, steeds baie aangenaam, dankie.
LaPumba se terugvoer
Dankie vir resensie.
Ek gee aandag aan reuk in pottekas was nie bewus daarvan nie.
Jacuzzi was getoets voor en na verblyf en maak wel warm.
Tipe DStv pakket word genoem in die kwotasie.
Sal graag inligting wil kry oor swak diens
LaPumba strewe daarna om deurlopende hoë kwaliteit diens te lewer.
Wentzel V - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig
LaPumba se terugvoer
Jammer vir teleurstelling jy moes my dadelik laat weet het dan kon ek aandag gee.
Theo P - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die bosveld.
LaPumba se terugvoer
Hi Theo, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Linda K - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut 'n pragtige plek. Heerlik gekuier en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Sal beslis weer daar tuisgaan.
LaPumba se terugvoer
Hi Linda, baie dankie vir uitstaande resensie. Bly julle het Lapumba geniet. Sien uit om julle weer te akkomodeer.
Mariet V - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowend, rustig, baie wild so na aan jou, silwerskoon en pragtig.
LaPumba se terugvoer
Hi Mariet, dankie vir jou resensie. Baie bly julle het Lapumba geniet en sien uit om julle weer te verwelkom hopelik nie weer verkort nie. Groete, Pieter
Tanya B - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome relaxing stay!
LaPumba se terugvoer
Hi Tanya, baie dankie vir jou resensie ek is baie bly julle het dit geniet. Ook dankie vir die fotos, on sien uit om julle sommer gou weer te verwelkom. Groete, Pieter
Jacques L - Okt 2022
Algehele gradering
Peace and tranquility.
LaPumba se terugvoer
Hi Jacques, thanks a million for the outstanding review.
Regards,
Pieter
Eurika E - Aug 2022
Algehele gradering
Vrek oulike plek!
LaPumba se terugvoer
Hi Eurika
Baie dankie vir resensie. Baie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete
Pieter
Tone M - Jul 2022
Algehele gradering
'n Heerlike ontspanningsnaweek!
Lees meerLaPumba se terugvoer
Baie dankie vir uitstaande resensie
Sal verseker aandag gee aan punte genoem
Hoop om jul weer by Lapumba te verwelkom
Pieter
Natalie D - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome weekend getaway!
LaPumba se terugvoer
Hi Natalie,
Thank you for the review.
Hope to welcome you again at Lapumba.
Pieter.
Andre B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en skoon woonhuis. Die huis is goed geleë met baie diere wat jou kom besoek en 'n wonderlike ervaring met jou deel.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie Andrè, vir jou resensie. Ek is bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet. Ek sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter
Tiaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Beste in die Bosveld.
LaPumba se terugvoer
Hi Tiaan
Baie, baie dankie vir die uitsonderlike resensie. Ek waardeer dit opreg.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete
Pieter
Belinda B - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike belewenis.
LaPumba se terugvoer
Hi Belinda,
Bly jul het Lapumba geniet dankie vir resensie
Pieter
Werner V - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
LaPumba se terugvoer
Hi Werner
Dankie vir terugvoer.
Die skoonmaak admin en registrasie fooi gaan direk aan dame wat omsien na Lapumba.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter
Jennifer N - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic, one of my absolute favourites.
LaPumba se terugvoer
Hi Jennifer
Baie dankie vir uitstaande resensie sien uit om jul weer te verwelkom by Lapumba
Pieter
Linda B - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek sal dit vir enige een aanbeveel. Baie netjies.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir resensie en uitsonderlike terugvoer sien uit om jul weer te verwelkom.
Corne H - Jul 2022
Algehele gradering
Was heerlik.
LaPumba se terugvoer
Hi Corne,
Bly jul het dit geniet hoop om jul weer te verwelkom.
Pieter
Eileen V - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, alles wat jy benodig was beskikbaar veral in die kombuis.
LaPumba se terugvoer
Dankie vir resensie.
Fanus D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier - Sal beslis weer gaan.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Sien uit om julle weer by Lapumba te verwelkom.
Jacques D - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike boservaring.
LaPumba se terugvoer
Hi Jacques
Dankie vir goeie resensie jammer oor jacuzzi, die loadshedding en load reduction het n elektoniese beheer kaart beskadig maar is nou herstel
Pieter
Monique J - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik in die bos, en lekker ontspanne.
LaPumba se terugvoer
Hi Monique
Dankie vir resensie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet.
Pieter
Denise M - Jun 2022
Algehele gradering
It was so relaxing.
LaPumba se terugvoer
Hi Denise,
I'm so glad you enjoyed your stay.
Looking forward to welcoming you at LaPumba again.
Thank again for your booking.
Pieter
Stienie N - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier in Leeupoort soos altyd.
LaPumba se terugvoer
Dankie vir resensie, ek waardeer dat jy Lapumba sal aanbeveel.
Sal graag meer wil weet oor veiligheid gradering sodat aandag daaraan gegee kan word.
Minette V - Des 2022
Algehele gradering
Nice quiet time away from the city.
Lees meerLaPumba se terugvoer
Hi Minnette, dankie vir resensie. Bly julle het jul wegbreek geniet tenspyte van dekor wat jou nie geval.
Susanna V - Apr 2022
Algehele gradering
Very clean and neat. Will recommend this beautiful place for anybody's get away.
LaPumba se terugvoer
Hi dankie vir resensie hoop om jul weer te verwelkom by Lapumba.
Heidi O - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker plek om te ontspan en rus.
LaPumba se terugvoer
Hi Heidi
Baie dankie vir terugvoer.
Die admin fooi gaan direk na dame wat hek registrasie doen en omsien na Lapumba soos huis skoonmaak en linne was, en sorg dat alles netjies en reg is vir gaste.
Wat padjies aanbetref, hier betaal eienaars 'n maandlikse fooi aan leeupoort forum waar permanente inwoners vrywillig instandhouding doen waar Thabazimbi stadsraad nalaat om dit te doen. Ongelukkig is, met die baie reen, sake bemoeilik om by te hou.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter
Riaan G - Des 2021
Algehele gradering
Lekkerste vakansie!
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir die uitsonderlike resensie, ek is bly jul het dit geniet. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter
Corlia B - Des 2021
Algehele gradering
Dit is die beste plek vir 'n goedkoop wegbreek.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir resensie.
Ek is bly jul het die wegbreek by Lapumba geniet sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter
Annetjie B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat jy nodig het.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie Annetjie, altyd lekker om gaste te ontmoet.
Pieter
Trevor B - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie Trevor vir jou uitstaande resensie, sien uit om jul weer te verwelkom.
Michelle C - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Puik waarde vir geld.
LaPumba se terugvoer
Dankie Michelle, vir die uitstaande resensie.
Ek waardeer dit opreg.
Pieter
Elbie L - Okt 2021
Algehele gradering
LaPumba was baie gerieflik, modern en netjies. Ons het baie lekker gekuier, die rustigheid en diere geniet en die Jacuzzi was 'n bonus! Sal definitief weer wil gaan.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Sal verseker aandag gee aan kommentaar.
Elsabe S - Mrt 2021
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie sien uit om jul weer te akkommodeer.
Casper H - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en uitstekende gradering jammer oor DStv dit moet eintlik lees DStv(easyveiw) hoop ons sien jul weer by Lapumba.
Roobert H - Sep 2021
Algehele gradering
Very nice stay!
LaPumba se terugvoer
Thank you Robert for the review I'm glad you enjoyed your stay looking forward to welcoming you and your family again at Lapumba.
Jessica G - Apr 2021
Algehele gradering
Very cool.
LaPumba se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer en resensie waardeer sit opreg hoop ons sien jul gou weer by Lapumba.
Lise G - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
LaPumba se terugvoer
Dankie Lise, vir die resensie. Ek sal verseker aandag gee aan jou versoek.
Pieter
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aandroosstraat 59, Leeupoort Holiday Village, Thabazimbi, 0486, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang