Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LaPumba

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig. Heerlik rustig, pragtige diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Petro Dankie vir resensie. Bly jul het jul tyd by Lapumba geniet.

Elzet K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Siels rus. Baie lekker! Siels rus vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Elzet, baie dankie vir die uitstaande resensie. Bly julle het Lapumba weereens geniet.

Christelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alle verwagtinge word oortref vandat jy daar kom totdat jy vertrek. Absoluut 'n fantastiese wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Christelle Dankie vir die resensie. Bly julle het Lapumba weereens geniet. Sien uit na julle volgende besoek.

Jaco M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Awesome plek, en die baie diere wat kom kuier het, was wonderlik. Huis was baie skoon en daar was alles wat jy sal nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Jaco Dankie vir uitstaande resensie Baie bly jul het jul tyd by Lapumba geniet Pieter

Henry H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en baie mooi. Baie prakties ingerig en super skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Henry Baie dankie vir die resensie Waardeer opreg Pieter

Monique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. I had a wonderful stay at Lapumba. I will definitely visit again. Clean, neat, beautiful decor. Nice TV, Jacuzzi was amazing and we saw lots of animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Monique, Dankie vir die resensie. Baie bly julle het julle tyd by Lapumba geniet. Sien uit om julle weer by Lapumba te verwelkom.

Elzet K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ideale wegbreek! LaPumba has exceeded all our expectations! Ideale wegbreek, snoesig, rustig en gemaklik. Ons sal vir seker weer hier tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Elzet, dankie vir die resensie. Dankie dat julle al reeds weer by Lapuma geboek het.

Lehan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

We had the best time. Everything was perfect. The beds were so comfortable! We loved every minute and we will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Lehan Dankie vir die resensie Baie bly jy het jou tyd by Lapumba geniet Sien uit om jou weer te verwelkom Groete Pieter

Simone F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker, baie diere en goed ingerig. Baie netjies en goeie waarde vir geld. Baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Simone, baie dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandroosstraat 59, Leeupoort Holiday Village, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb56a3c0069af818adac0436badcd256187656719f8c2a3c42df129d0c30e85c53a29a87337c3e2b78920ca946e2ed1fa90e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 86 5 1 5 59 Aandroos Street Leeupoort Holiday Village 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.923063 27.632855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang