Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LaPumba

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alle verwagtinge word oortref vandat jy daar kom totdat jy vertrek. Absoluut 'n fantastiese wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Christelle Dankie vir die resensie. Bly julle het Lapumba weereens geniet. Sien uit na julle volgende besoek.

Jaco M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Awesome plek, en die baie diere wat kom kuier het, was wonderlik. Huis was baie skoon en daar was alles wat jy sal nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Jaco Dankie vir uitstaande resensie Baie bly jul het jul tyd by Lapumba geniet Pieter

Henry H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en baie mooi. Baie prakties ingerig en super skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Henry Baie dankie vir die resensie Waardeer opreg Pieter

Monique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. I had a wonderful stay at Lapumba. I will definitely visit again. Clean, neat, beautiful decor. Nice TV, Jacuzzi was amazing and we saw lots of animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Monique, Dankie vir die resensie. Baie bly julle het julle tyd by Lapumba geniet. Sien uit om julle weer by Lapumba te verwelkom.

Elzet K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ideale wegbreek! LaPumba has exceeded all our expectations! Ideale wegbreek, snoesig, rustig en gemaklik. Ons sal vir seker weer hier tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Elzet, dankie vir die resensie. Dankie dat julle al reeds weer by Lapuma geboek het.

Lehan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

We had the best time. Everything was perfect. The beds were so comfortable! We loved every minute and we will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Lehan Dankie vir die resensie Baie bly jy het jou tyd by Lapumba geniet Sien uit om jou weer te verwelkom Groete Pieter

Simone F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker, baie diere en goed ingerig. Baie netjies en goeie waarde vir geld. Baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Simone, baie dankie vir die resensie.

Bernadette G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Wonderlik, hemel op aarde. Dit was regtig 'n heerlike plek en ons het ongelooflik lekker gekuier. Dit is in die bos en jy le in jou bed en kyk in die bos in. Dit is regtig wonderlik. Die huis is netjies en ongelooflik goed toegerus. Daar is alles wat jy nodig het. Weereens dankie aan die gasheer en gasvrou wat die plekkie met ons gedeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Baie dankie vir die resensie, Bernadette. Bly jy het Lapumba geniet.

Ruan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker gekuier, goeie sielsrus opgedoen. Ons het lekker rustig gekuier by LaPumba. Huis was silwerskoon en netjies. Baie goed ingerig en het alles wat 'n mens nodig het. Om die verskeie diere te kon voer was 'n hoogtepunt. Leeupoort is ook 'n lekker rustige vakansiedorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Bernadette Dankie vir die resensie. Bly jy het jou tyd by Lapumba geniet.

Jessie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Die huis is skoon en netjies. Baie diere gesien. Baie lekker gekuier. Die huis is baie skoon en netjies. Die diere kom by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
LaPumba
Hi Jessie, dankie vir jou resensie. Bly jy het jou verblyf by Lapumba geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandroosstraat 59, Leeupoort Holiday Village, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb56a3c0069af818adac0436badcd256187656719f8c2a3c42df129d0c30e85c53a29a87337c3e2b78920ca946e2ed1fa90e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense 82 5 1 5 59 Aandroos Street Leeupoort Holiday Village 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.923063 27.632855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang