Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lara's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Thinus F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Neat, tidy, friendly stopover. Although it was only a 1 night stopover, we found it to be pleasant. It was clean and we felt safe. Would definitely recommend and use again if we pass through there and need a "rus". Although not self-catering (not stated as such), we felt all other needs were met, and enjoyed the extras.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Aangenaam. Ons het lekker gebly. Ons was aangenaam verras oor die tipes drinkgoed, koekies en beskuit. Die geskenkies wat ons ontvang het, was ook pragtig en spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Puik verblyf, lieflike, ruim kamer. Soveel ekstras, van tandeflos tot ontbytpap. Lieflike, ruim kamer met badkamer. Alles was perfek! Soveel ekstra bederfies wat die oornag spesiaal maak. 100% aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Die geskenkies op die bed was so oulik. Baie oulike, netjiese en skoon plek. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal graag weer daar oorbly. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Kamer baie gerieflik, ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie netjies, sal definitief weer daar bly. Baie lekker plek gewees en eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sphesihle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

We really enjoyed the stay; everything we needed was provided. It was close to. It was peaceful and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Aangename en gasvrye verblyf. Ons het slegs vir een nag gebly. Die akkommodasie was skoon en die diens ongelooflik vriendelik en gasvry. Die geskenkies op die bed vir ons en die kinders was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig. Netjies en skoon plek. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, sommer nog 'n nag oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan en Leonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 12, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa25e68434f7d54d8a162a6eaab77e52c812215fc12ef4f5a9e051af74741321988a1e3b96dee8b89f9c6b12c10c57164eeb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 12 Kort Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -27.3615126 29.8737009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456