Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lara's Place

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan en Leonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Lara's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Aangename en gasvrye verblyf.

Ons het slegs vir een nag gebly. Die akkommodasie was skoon en die diens ongelooflik vriendelik en gasvry. Die geskenkies op die bed vir ons en die kinders was baie spesiaal.

Herbert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert V

Rustig. Netjies skoon.

Ons het definitief baie lekker gekuier. Somer 2 aande daar gebly.

Nicolene M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Ons is baie hartlik verwelkom. Dit is 'n ideale oornagplekkie.

Ons het heerlik gebly by Lara's Place.

Venessa V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Rustig.

Netjies en skoon plek. Alles wat jy nodig het.

Heinrich J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich J

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly, sommer nog 'n nag oorgeslaap.

Rina D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina D

Nie vir 4 volwassenes bedoel. 2 volwassenes en 2 kinders is perfek. Awesome snacks & geskenk.

Goeie, vriendelike ontvangs. Net een nag oorgeslaap, so dit was perfek vir twee van ons. Die welkomsgeskenk was pragtig!

Barry C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry C

Clean and pleasant.

Very nice overnight stay. Very considerate breakfast/snack tray. Heated blankets on beds were a bonus.

Jh V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jh V

Aangenaam - sal weer daar gaan oorbly!

Heel gaaf en aangenaam, maar omdat ons drie nagte geslaap het, het die eienaar dit nie elke dag besef en die nodige gedoen nie - koffie & beskuit, ens., is nie elke dag aangevul nie. Alhoewel die aanduiding was dat die plek gediens word, wat seker op oornagbesoekers van toepassing is en goed werk, sluit dit seker ook maar aan by die feit dat hulle nie gewoond daaraan is dat gaste vir langer as 1 nag, miskien 2 nagte oorbly nie. Dit is dus nie 'n klagte nie, maar meer 'n oproep om meer bedag te wees op die tipe van dinge, indien mens langer as 1 nag oorbly.

Buhle M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buhle M

Clean and quiet accommodation.

Very friendly staff.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 12, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa25e68434f7d54d8a162a6eaab77e52c812215fc12ef4f5a9e051af74741321988a1e3b96dee8b89f9c6b12c10c57164eeb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 12 Kort Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -27.3615126 29.8737009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang