Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lara's Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Sphesihle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

We really enjoyed the stay; everything we needed was provided. It was close to. It was peaceful and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Aangename en gasvrye verblyf. Ons het slegs vir een nag gebly. Die akkommodasie was skoon en die diens ongelooflik vriendelik en gasvry. Die geskenkies op die bed vir ons en die kinders was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herbert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig. Netjies skoon. Ons het definitief baie lekker gekuier. Somer 2 aande daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig. Netjies en skoon plek. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, sommer nog 'n nag oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rina D
1 nag
4.4
Apr 2024

Nie vir 4 volwassenes bedoel. 2 volwassenes en 2 kinders is perfek. Awesome snacks & geskenk. Goeie, vriendelike ontvangs. Net een nag oorgeslaap, so dit was perfek vir twee van ons. Die welkomsgeskenk was pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barry C
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Clean and pleasant. Very nice overnight stay. Very considerate breakfast/snack tray. Heated blankets on beds were a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Aangenaam - sal weer daar gaan oorbly! Heel gaaf en aangenaam, maar omdat ons drie nagte geslaap het, het die eienaar dit nie elke dag besef en die nodige gedoen nie - koffie & beskuit, ens., is nie elke dag aangevul nie. Alhoewel die aanduiding was dat die plek gediens word, wat seker op oornagbesoekers van toepassing is en goed werk, sluit dit seker ook maar aan by die feit dat hulle nie gewoond daaraan is dat gaste vir langer as 1 nag, miskien 2 nagte oorbly nie. Dit is dus nie 'n klagte nie, maar meer 'n oproep om meer bedag te wees op die tipe van dinge, indien mens langer as 1 nag oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons is baie hartlik verwelkom. Dit is 'n ideale oornagplekkie. Ons het heerlik gebly by Lara's Place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buhle M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Clean and quiet accommodation. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan en Leonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 12, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa25e68434f7d54d8a162a6eaab77e52c812215fc12ef4f5a9e051af74741321988a1e3b96dee8b89f9c6b12c10c57164eeb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 12 Kort Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -27.3615126 29.8737009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang