Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lasarus Hartenbos Bolandstraat 12

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 3
Vanaf R4 000
R4 000 R2 400
per nag (plek vir 5)
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n stort, wasbak, en toilet in die en-suite badkamer. Die eenheid kan slegs gehuur word saam met eenheid 1 of 2 aangesien daar nie 'n eetkamer of a kombuis is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf R6 000
R6 000 R3 600
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het twee stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Openview en gratis WiFi. Die eenheid het ook 'n omsetterstelsel. Eenheid 3 kan saam met hierdie eenheid gehuur word vir nog ekstra 5 mense teen n ekstra fooi. Buite is daar eetareas en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf R6 000
R6 000 R3 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en n bunkerbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Openview-kanale en gratis WiFi. Die eenheid het 'n omsetterstelsel en n binnebraai. Eenheid 3 kan saam met hierdie eenheid gehuur word vir nog ekstra 5 mense teen n ekstra fooi. Buite en binne is n eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 000
R4 000 R2 400
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandstraat 12, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd7e14baee4a20b2f8e84d712ff545692a1cac9275ddb45009dcf15d88c06ff347b1ea817ffb846ca4ea3fe0ee4305baea0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 12 Boland Street Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.1319518 22.1096297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang