Lasarus Hartenbos Bolandstraat 12
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 31 Jan 2025.
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bolandstraat 12, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 000R2 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Lasarus Hartenbos, Bolandstraat 12 is in Hartenbos geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat ontspannende selfsorgverblyf naby die see soek.
Daar is 2 pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstelle wat elk 'n TV met Openview-kanale, gratis WiFi, 'n privaat badkamer, kombuisgeriewe en eetareas het. Eenheid 3 kan SLEGS saam gehuur word met eenheid 1 en 2! Hy het nie n eetarea/kombuis nie.
Die akkommodasie is 400m vanaf Hennies restaurant, 600m vanaf die strand en 800m vanaf die Waterfront inkopiesentrum. Woonstel 1 het n buitebraai en woonstel 2 binnebraai met n privaat eet area buitekant.
Onderdak parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Marijke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bolandstraat 12, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bolandstraat 12, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang