Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Last Cast @ Blue Crane Farm

Selfsorg
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 20 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 300 R2 310 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Crane Farm, Trout and Wildlife Estate is 'n besonderse kunsvlieghengelbestemming net buite Dullstroom met 8 selfsorgeenhede en 2 pragtige, gevulde foreldamme.

Last Cast @ Blue Crane Farm is een van die 8 eenhede wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Al die beddens het elektriese komberse.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Dit lei na 'n privaat stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Die eenheid het 'n mooi klipboma waar gaste kan ontspan en oor die dam uitkyk.

Hierdie bekoorlike venue bied natuurtonele met vrylopende wildspesies soos takbokke, springbokke, blesbokke, sebras, hartebeeste en vaalribbokke. Die voëllewe is merkwaardig met verskeie bedreigde spesies soos die Bloukraanvoël en Kroonkraanvoëls wat gereeld op die plaas nesmaak.

Blue Crane Farm is ongeveer 17 km vanaf Dullstroom en 20 km vanaf Belfast met verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Daar is 'n grondpad wat na die plaas lei en vir meeste voertuie geskik is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
R3 300 R2 310
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 310
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f34b994742cb71542ba8e7396afb4e637423c0d97609d9516a060d93f3ea0888388a2b33370a0c83e33ff5ecc7f457653aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 310 per nag (plek vir 4) Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.556858924867 30.072832922716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang