Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lauricedale Country House & Stable Rooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Lauricedale Country House & Stable Rooms
Netheid
4.1/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bertus G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus G

Nice.

Will return and recommend.

Shane - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane

Cute country spot.

Peaceful and tranquil country setting. Host is attentive, friendly and available for any issues. We had a lovely stay and will go back again someday.

Arnold B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold B

Really good and homely.

Peaceful. We were welcomed and instantly made to feel right at home. The accommodation was comfortable and the gardens lovely. Recommendations to nearby eateries were well advised.

Lauricedale Country House & Stable Rooms se terugvoer

Good day,

Apologies for the late response, but many thanks for your kind words. We hope to see you again sometime.

Jackie Long
Lauricedale Country House

Lauricedale Country House & Stable Rooms
Khanyisa M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Khanyisa M

Friendly Jackie was sweet and we thank her for the warmth, the place is not nice.

I would firstly like to thank Jackie, the hostess, for her kindness and warmth, she is a sweetheart, and would love to visit her place again, however for the standard of the place. The place is nothing compared to what you see on the internet, we were all disappointed and the amount charged does not meet the standard.

Wentzel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel D

Die hele plek het 'n goeie gevoel en die eienaar is baie vriendlik.

Al was dit bietjie gevloed toe ons daarso kom, was die braai-gedeelte mooi met 'n gedeelde kombuis en TV-kamer as jy dit wou gebruik. Die kamers word elke dag mooi gemaak, so jy voel asof jy vir die eerste keer terugkom as jy weer die deur oopmaak. Baie rustig en 'n goeie wegbreek van die besige lewe af.

Eugene A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene A

Die kuier was net een nag, en aangenaam.

Die gastehuis is op 'n plot geleë en weg van lawaai en in 'n baie rustige omgewing. Die tuin is mooi en die kamer het die basiese benodighede. Die ontvangs was baie vriendelik.

Megan R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Megan R

The only plus was that the house was spacious and beds were comfortable.

Safe parking. Lovely garden which is better maintained than the house. Poor water drainage in the shower.

Nastasha B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasha B

Skoon, netjies en vrede.

Mooiste area, rustigheid van die plaaslewe en net die regte geriewe om jouself te geniet. Vriendelike mense. As jy hou van die natuur en plant, sal ek beslis voorstel om van Lauricedale gebruik te maak. Ek is baie tevrede met die diens en my kamer waarin ek gebly het.

Lauricedale Country House & Stable Rooms se terugvoer

Baie dankie Nastasha vir die oulike resensie, ons waardeer dit.

Lauricedale Country House & Stable Rooms
Kim L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L

Tranquil. Homey. Secure. Great service.

An absolutely lovely stay. Tranquil, felt like home and incredibly lovely hosts. Jackie went out of her way to accommodate me with a 9 month old baby. Will definitely be staying here again in the future. Also the plant nursery and stunning garden made me feel inspired and immersed in nature.

Keith B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith B

Baie mooi en netjies.

Diens was baie goed, die eienares is 'n baie goeie gasvrou. Dankie Jackie.

Erica F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica F

Beautiful place to stay and friendly hosts.

A beautiful and peaceful place to stay. Enjoyed walking through the garden, spacious and clean rooms and friendly hosts.

Vanessa H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H

We thoroughly enjoyed our stay.

Gardens are beautiful and peaceful!

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Recreation-weg 18, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbf1a67f5fcec5ff2ba19313cb1533955f274e0d05366e271cf91dd37c425f47856b2c0e6983a87a6397790afb7ebb1ee6d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 18 Recreation Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.977240543194 25.48099016098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang