Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lauricedale Country House & Stable Rooms

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bertus G
1 nag
5.0
Mei 2024

Lekker. Will return and recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Cute country spot. Peaceful and tranquil country setting. Host is attentive, friendly and available for any issues. We had a lovely stay and will go back again someday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Really good and homely. Peaceful. We were welcomed and instantly made to feel right at home. The accommodation was comfortable and the gardens lovely. Recommendations to nearby eateries were well advised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Lauricedale Country House & Stable Rooms
Good day, Apologies for the late response, but many thanks for your kind words. We hope to see you again sometime. Jackie Long Lauricedale Country House

Khanyisa M
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Jan 2024

Friendly Jackie was sweet and we thank her for the warmth, the place is not nice. I would firstly like to thank Jackie, the hostess, for her kindness and warmth, she is a sweetheart, and would love to visit her place again, however for the standard of the place. The place is nothing compared to what you see on the internet, we were all disappointed and the amount charged does not meet the standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Wentzel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Die hele plek het 'n goeie gevoel en die eienaar is baie vriendlik. Al was dit bietjie gevloed toe ons daarso kom, was die braai-gedeelte mooi met 'n gedeelde kombuis en TV-kamer as jy dit wou gebruik. Die kamers word elke dag mooi gemaak, so jy voel asof jy vir die eerste keer terugkom as jy weer die deur oopmaak. Baie rustig en 'n goeie wegbreek van die besige lewe af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Die kuier was net een nag, en aangenaam. Die gastehuis is op 'n plot geleë en weg van lawaai en in 'n baie rustige omgewing. Die tuin is mooi en die kamer het die basiese benodighede. Die ontvangs was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Megan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2022

The only plus was that the house was spacious and beds were comfortable. Safe parking. Lovely garden which is better maintained than the house. Poor water drainage in the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nastasha B
1 nag
4.8
Okt 2021

Skoon, netjies en vrede. Mooiste area, rustigheid van die plaaslewe en net die regte geriewe om jouself te geniet. Vriendelike mense. As jy hou van die natuur en plant, sal ek beslis voorstel om van Lauricedale gebruik te maak. Ek is baie tevrede met die diens en my kamer waarin ek gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Lauricedale Country House & Stable Rooms
Baie dankie Nastasha vir die oulike resensie, ons waardeer dit.

Kim L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Tranquil. Homey. Secure. Great service. An absolutely lovely stay. Tranquil, felt like home and incredibly lovely hosts. Jackie went out of her way to accommodate me with a 9 month old baby. Will definitely be staying here again in the future. Also the plant nursery and stunning garden made me feel inspired and immersed in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2018

Baie mooi en netjies. Diens was baie goed, die eienares is 'n baie goeie gasvrou. Dankie Jackie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Recreation-weg 18, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbf1a67f5fcec5ff2ba19313cb1533955f274e0d05366e271cf91dd37c425f47856b2c0e6983a87a6397790afb7ebb1ee6d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 18 Recreation Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.977240543194 25.48099016098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang