Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lauricedale Country House & Stable Rooms

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Recreation-weg 18, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lauricedale Country House & Garden Rooms bied selfsorg-eenhede en is geleë in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is geskik vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe.

Lauricedale bied 2 tipes verblyf aan, die Country House en die Garden Rooms. Die Country House is perfek vir 'n gesin of groep aangesien dit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis en oopplan-leefarea het. Die huis het ook geriewe soos 'n kaggel, ingeboude kroeg en buitebraai-area, TV met DStv en 'n onderdak patio met sitplek en tafels.

Daar is 6 tuinkamers wat 'n gemeenskaplike kombuis, leefarea en tuin met braaigeriewe deel. Die kamers het slaapplek vir 1 tot 4 mense en is ingerig met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die kamers het ook en suite-badkamers in elk en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste is welkom om te ontspan langs die swembad of selfs te swem. Die perseel bied ook gratis WiFi en 'n buitebraai-area. Daar is parkeerplek beskikbaar op die perseel vir voertuie en ons is net 'n kort motorrit weg van die winkelsentrums, 'n gholfbaan, strande en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Bertus G
5.0
Lekker. Will return and recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Shane
Gesin met klein kinders
5.0
Cute country spot. Peaceful and tranquil country setting. Host is attentive, friendly and available for any issues. We had a lovely sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Arnold B
Saam met lewensmaat
4.8
Really good and homely. Peaceful. We were welcomed and instantly made to feel right at home. The accommodation was comfortable and the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Wentzel D
Saam met vriende
4.6
Die hele plek het 'n goeie gevoel en die eienaar is baie vriendlik. Al was dit bietjie gevloed toe ons daarso kom, was die braai-gedeelte mooi met 'n ...
Sien meer
Okt 2023
Eugene A
Saam met lewensmaat
4.0
Die kuier was net een nag, en aangenaam. Die gastehuis is op 'n plot geleë en weg van lawaai en in 'n baie rustige omgewing. Die tuin is mooi en die k...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Recreation-weg 18, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lauricedale Country House & Stable Rooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Recreation-weg 18, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbf1a67f5fcec5ff2ba19313cb1533955f274e0d05366e271cf91dd37c425f47856b2c0e6983a87a6397790afb7ebb1ee6d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 18 Recreation Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.977240543194 25.48099016098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang