Lavender @ Oatlands
Beskrywing
Hierdie kamers bied elk slaapplek aan 1 volwassene en dié gas maak van 'n gedeelde badkamer en kombuisgeriewe gebruik. Daar is 1 enkelbed. Die badkamers het 2 storte, 2 toilette en 'n wasbak. Die kombuis is met breekware, eetgerei, potte, panne, 'n yskas, ketel, gasstoof en mikrogolfoond toegerus. Let asb. dat hierdie eenheid slegs vir vrouens is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
WiFi is slegs beskikbaar vir verblyf van langer as 3 dae.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Ontbyt kan gereël word op versoek en teen ekstra koste.
Slegs vrouens kan in die eenheid met gedeelde geriewe geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplankamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n TV met OpenView-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n privaat tuin waar gaste kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
WiFi is slegs beskikbaar vir verblyf van langer as 3 dae.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Ontbyt kan gereël word op versoek en teen ekstra koste.
Slegs vrouens kan in die eenheid met gedeelde geriewe geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplankamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer is met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n privaat tuin wat die perfekte plek is om te ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
WiFi is slegs beskikbaar vir verblyf van langer as 3 dae.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Ontbyt kan gereël word op versoek en teen ekstra koste.
Slegs vrouens kan in die eenheid met gedeelde geriewe geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplankamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer is met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n privaat tuin wat die perfekte plek is om te ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
WiFi is slegs beskikbaar vir verblyf van langer as 3 dae.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Ontbyt kan gereël word op versoek en teen ekstra koste.
Slegs vrouens kan in die eenheid met gedeelde geriewe geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Plessis-straat 2, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang