Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender @ Oatlands

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 2, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender @ Oatlands bied 'n gesellige oornagverblyf in die bekoorlike dorpie Oatlands, Krugersdorp, wat voorsiening maak vir ontspannings- en korporatiewe reisigers.

Gaste kan kies uit 3 individueel gemeubileerde kamers en 'n selfsorgkothuis wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, kwaliteit duvets, kraakvars linne, en het privaat ingange. Ekstra geriewe, insluitend tee- en koffieskinkbord, is in al die kamers beskikbaar. Stap buite elke eenheid om 'n privaat tuin te ontdek wat 'n idilliese omgewing bied vir ontspanning. Die kothuis is toegerus met 'n goed toegeruste kombuis.

As jy gretig is om die area te verken, is die bekende Wieg van die Mensdom gerieflik sowat 10 km ver geleë. Verskeie restaurante, 'n casino en winkelsentrums is ook binne maklike bereik. Wees gerus met veilige parkeerplek beskikbaar, want 'n rustige nagrus wag op jou in die rustige omgewing van Oatlands.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bonita S
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut waarde vir geld, sal sonder twyfel aanbeveel. Ongelooflike lekker tydjie in hierdie rustige plekkie. Absoluut gerieflik, ongelooflik netjies ...
Sien meer
Aug 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos altyd was dit lekker. Een nag oorgeslaap. Geen probleme gehad nie, baie rustig gewees. Kamer is soos altyd skoon en netjies met 'n bederfie op on...
Sien meer
Jan 2024
Ria M
5.0
Fantasties. Aangename verblyf, netjies skoon en baie vriendelike gasvrou!
Des 2023
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Hou van hoe alles uiteen gesit is, en die aandag en liefde wat aan elke muur en hoekie gegee is. Baie vriendelik en behulpsaam, fantastiese diens en d...
Sien meer
Sep 2023
Lize-mari T
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek! Heeltemal anders en unieke ondervinding. Ons was so beïndruk toe ons by die plek aankom en sien dat die foto's dit nie justice doen nie...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Minnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Du Plessis-straat 2, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Lavender @ Oatlands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 2, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1a81aedd8757d9dd4e5353b435384d3b21c7524a8e7f738bd5e219a58216e87ef3d568a886efb491319dcbafb6c03d3676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Du Plessis Street Oatlands 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.098246236376 27.739831653967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang