Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackalberry Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Alicia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Rustig, spasie. Baie rustige omgewing, lekker gaan stap met ons honde wat vir ons 'n groot pluspunt is. Ons kon hulle ook van hulle bandjies afhaal en hulle kon self gaan "explore" het. Elke huisie het 'n lekker stoep met gemaklike banke waarop jy kan sit en kuier wat ook by die vuur is vir wanneer dit laat raak. Daar is 'n lapa waar ons ook kon sit en kuier en 'n lekker koffie vroegoggend geniet het. Die huisie self is ordentelik met alles wat jy sal kan benodig. Daar is wel net 'n stort, maar die stort is regtig lekker met genoeg water. Die slaapkamers is lekker groot met genoeg spasie. Daar is ekstra komberse verskaf indien jy sal wil benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Heerlike skoon en rustige oornag stop. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Baie gerieflik en rustig. Dit was 'n baie lekker ervaring en goeie ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karolien B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2023

Die ruim, netjiese woonkwartiere was heerlik. Baie beweeg ruimte ook buite wat baie lekker is. Rustig en landelik soos ons verkies. Op kort kennisgewing het ons oornagverblyf gekort. Ons het baie vinnig geholpe geraak by Jackalberry Gasteplaas. Die ooptes (landelikheid) was heerlik. Huisie was mooi netjies. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Glenn
Jackalberry Guest Farm
Baie dankie. Dit was baie lekker om jou gesin by Jackalberry te he. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete Jackalberry span

Deon M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Rustig en stil. Alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenn
Jackalberry Guest Farm
I am so pleased you all enjoyed your stay. Please visit us again. Groete, Sharon.

Lee-ann S
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2022

Exactly what we were looking for. Great place for a larger family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nardus V
1 nag
5.0
Des 2021

Met die instap baie vriendelike diens. Kan rondstap, draf en natuurlik ook lekker braai saam gesin en vriendelik. Sal enige tyd weer by Lavender Hills Guest Farm bespreking doen. Met aankoms was Sharon so hulpvaardig. Sy het saam ons deur die eenheid gestap en vir ons gewys. Dit was nogal baie oulik van haar. Sy het met soveel genot ons gehelp met 'n glimlag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenn
Jackalberry Guest Farm
Dear Nardus, family, and friends. Thank you so much for your positive feedback and it was a pleasure having you all stay with us. Till next time. Kind regards, Sharon

Esta L
1 nag
5.0
Aug 2021

Aangenaam, goeie ontvangs en diens, fasiliteite baie goed, rustige en veilige omgewing. Sentraal. Alles geniet, baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Bo verwagting! Gasvrye personeel - soos familie gevoel. Heerlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Sal definitief daar weer oorbly! Waarde vir geld. Ons is opgradeer na 'n groter kamer verniet. Die plek is mooi onderhou en dis 'n verskriklike mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Glenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine 23, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0642f475e62578b7cc344d7ad8c20143bbe4ebf58610d27a899a19e4e55a4a143b4b94a3af4f33a078b1e4f370871dae7669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 23 Riastuine Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.880887132069 27.43683227145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang