Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackalberry Guest Farm

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine 23, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jackalberry Guest Farm bied 'n rustige toevlugsoord van die bedrywige stad en is naby die Vaalrivier in die bekoorlike dorpie Parys geleë. Hierdie verblyf is minder as 2 uur vanaf Johannesburg.

Verblyf word in 11 eenhede gebied en elke eenheid word op 'n selfsorgbasis bespreek, sommige het 'n volledige kombuis en ander 'n koffiestasie. Elkeen van die eenhede het 'n yskas, ketel en mikrogolfoond. Die eenhede het ook hul eie en suite-badkamers. Alle gaste het toegang tot braaigeriewe.

Jackalberry House beskik oor 'n swembad en braai-areas. 'n Lapa is beskikbaar vir gaste se gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Real Adventures, wat naby is, bied riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry en verfbal. Baie van hierdie aktiwiteite kan aan groepe op die perseel gebied word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Lindokuhle N
Gesin met klein kinders
5.0
Exceptional. We really had a good time at Jackelberry. We booked Syringa for 3 families which had kids with the oldest being 13 years a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Alicia A
Saam met vriende
5.0
Rustig, spasie. Baie rustige omgewing, lekker gaan stap met ons honde wat vir ons 'n groot pluspunt is. Ons kon hulle ook van hulle bandjies afhaal en...
Sien meer
Jun 2023
Lizette D
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlike skoon en rustige oornag stop. Sien sterre.
Jun 2024
Nico V
Saam met lewensmaat
4.0
Baie gerieflik en rustig. Dit was 'n baie lekker ervaring en goeie ontvangs.
Jan 2024
Karolien B
Gesin met tieners
4.0
Die ruim, netjiese woonkwartiere was heerlik. Baie beweeg ruimte ook buite wat baie lekker is. Rustig en landelik soos ons verkies. Op kort kennisgewi...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Glenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Riastuine 23, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Jackalberry Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine 23, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0642f475e62578b7cc344d7ad8c20143bbe4ebf58610d27a899a19e4e55a4a143b4b94a3af4f33a078b1e4f370871dae7669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 23 Riastuine Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.880887132069 27.43683227145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang