Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Manor Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Angela H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

The position and quality of Lavender Guest Lodge would make me happy to recommend it to friends. It suited our needs perfectly. We were able to get to a beautiful beach on foot and were close to the start of the cliff path walk which we were wanting to do. The owners and staff were very friendly and helpful and there was nothing that did not meet our needs or expectations. Beautiful hot shower and spacious accommodation. The breakfast was beautifully presented and catered for both our needs. I would recommend Lavender Manor to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Dear Angela Thank you for the time taken to give us such a lovely review, it is much appreciated. Kind regards Kobus & Marelise

Veronique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderful stay at Hermanus. The check-in procedure is very easy. The room was spacious and very comfortable with a nice view of the ocean. The breakfast is delicious and abundant. The hosts are very friendly and available for any questions. Parking is available and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Dear Veronique Thank you for this lovely review, it is much appreciated. Hope to see again in the future. Kind regards Kobus & Marelise

Elbie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Heerlike stil omgeweing, ruim kamers. Heerlike ruim kamers, veilige omgewing en rustige atmosfeer. Baie huislike atmosfeer en uiters vriendelike diens. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Hallo Elbie Baie dankie vir die terugvoering. Groete Lavender Manor Span

Charmaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Stay at Lavendar was amazing. Friendly service and rooms are spacious and very clean. This accommodation is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Hello Rodney Thank you for choosing Lavender Manor for your stay, your positive review is much appreciated. Kind regards, Kobus and Marelise

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekend. Pragtige plek, vriendelike gasvryheid, heerlike ontbyt. Alles wat ons nodig gehad het. Definitief 'n plek om na terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Hallo Adri Ek is so bly julle het dit geniet. Mag 2022 vir jul 'n mooi jaar wees. Groete Marelise

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ligging is binne stapafstand van die see met lieflike strand. Ek sal Lavender Manor aanbeveel vir 'n lekker wegbreek vanaf die stad. Kamer is luuks, ontbyt is heerlik. Mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Hallo Francois Dankie dat julle hier by ons gebly het en vir die positiewe terugvoer, ons hoop julle geniet die res van julle tyd in die Wes kaap. Groete

Jaco D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Puik plek by puik mense. Lavendor Manor is naby genoeg aan die see maar ook ver genoeg van al die geraas. Hul kamers is skoon, netjies en gerieflik. Die bestuur is vriendelik en altyd reg met advies en lekker etes. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Hallo Jaco Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg wardeer en ons hoop om weer te sien. Groete

Gita F
Kort verblyf
4.4
Mei 2022

Dit was 'n baie rustige, aangename paar dae. Maraliese het alles in haar vermoë gedoen om my verblyf daar aangenaam te maak, sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Hallo Gita Dit was 'n groot plesier. Ek is so bly jy het dit geniet hier by Lavender Manor. Kom weer in walvistyd. Groete Marelise

Sue M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Ruim, gerieflik en luuks! Op 'n vyfster-gradering verdien die eienaars en personeel van Lavender Manor 'n 7! Dekor onverbeterlik. Prentjiemooi uitsig oor die baai en die walvisse. Heerlike ontbyt. Vriendelike en uiters effektiewe diens. Veilige en ruim parkering. Alles was perfek tydens ons verblyf! Plekke soos Lavender Manor maak Hermanus 'n wenner as 'n vakansiebestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons is so bly julle het dit hier by ons geniet en mag julle 'n voorspoedige jaar vorentoe hê.

Koos O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Gehalte van verblyf is vyfster. Die ligging is ongelooflik. Kan walvisse van balkon en sitkamer af dophou. Ontbyt is baie goed. Kamer was uitstaande. Meer as waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Baie dankie ons waardeer die mooi terugvoering oor Lavender Manor. Ek glo ons sal volhou met die goeie ontbyt en diens wat ons bied. Lekker dag, Lavender Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R2 704
R2 704 R1 893
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 704
R2 704 R1 893
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 184, 10th Straat, , Hermanus, Cape Whale Coast., 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ba3dfd396d2b115a6f6e66780b0aa9b859bf25d80f56bde71d696450dac9fd51f8e5f0169676b5d7130f1c0957058c84f07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 704 nouVanaf R1 893 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 184, 10th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.411459345864 19.287528991699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang