+21
Selfsorg in Bovlei

Lavita eBella

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Winteraanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 31 Jul 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde musiek na 21:00 nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alles binne die woonstel behoort aan die eienaars en dus mag niks van die perseel af verwyder word nie.
Laat weet asb. die eienaar as iets breek.
Maak asb. die plante nat as jy langer as 3 dae bly.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer gaste die woonstel verlaat.
Parkeer voor die woonstel en nie voor die motorhuisdeure langs die woonstel nie.
Moenie enige ander toestelle by die TV-kragprop inprop nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Argyl Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb476c82ee60be6dff3d090e339412c5b85e2d4d4eeeb40ded94f6c45e6cdecf3fcb886fcea88f91195cb6872c5cb50827c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 4 Argyl Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.633592963976 19.022802964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang