Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lawrette's Place

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.1
Jacques D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Ons het heerlik gebly by hierdie plekkie. Baie netjies en ruim, met alles wat jy nodig het. Heerlike kuierstoep met Weber-braai. Pragtige uitsig. Rustige area. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Ons sal graag weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Lekker, gemaklik, gerieflik. Gasvryheid was van topbestuur. Die feit dat jy nie sonder ligte of TV sit in loadshedding nie is enigeen se droom en was 'n groot pluspunt veral as dit by badtyd kom met 'n 3-jarige. Ons is van die plaas, so die strate klink vir ons besig in die aand, maar nie so dat dit ons afgesit het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Vriendelike ontvangs. Mooi plekkie, netjies en skoon met alles wat jy benodig vir 'n selfsorg eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2020

Ons het dit baie geniet om by Lawrette's Place te bly. Mooi area en baie skoon. Ons is van 'n area waar daar baie misdaad is en ons het effe onveilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Ons het Lawrette's Place geniet en 'n baie vriendelike ontvangs gehad. Die plek is gerieflik vir 'n klein gesin, baie netjies en skoon, asook baie goed geleë om plekke soos George, Victoriabaai, Mosselbaai, ens. te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2018

Baie aangenaam. Baie lekker blyplek, redelik sentraal geleë tussen George en Mosselbaai. Enigste negatiewe punt is dat die kroegyskassie te klein is en daar geen vriesgeriewe in die woonstel is nie. Ons moet dus elke dag vleis, ys en bederfbare goedere gaan koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lawrette
Lawrette's Place
Baie dankie Danie vir jou boodskap en so bly om te hoor julle het lekker gebly. Julle was sulke aangename gaste en dit was vir ons n voorreg om julle te ontmoet en by ons te he. Ons hoor wat julle oor die kroegyskas se en vra verskoning vir die ongerief. Ons maak dit prioriteit om in 2019 die Spacious Gareden Room te voorsien van n lekker groot yskas met vriesgeriewe. Ons hoop om julle weer hier te mag verwelkom. Mag 2019 net mooi dinge vir julle inhou. Vriendelike Groete Lawrette

Bonny F
1 nag
5.0
Apr 2017

Comfortable and spacious in a scenic garden setting. The accommodation suited us perfectly - comfortable beds in a spacious flatlet with a separate entrance. The accommodation is homely, and the location is lovely: set high up on a hillside with views of the lush gardens in the Groot Brak area. Easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2017

Gemaklik en rustige omgewing. Iemand wat selfsorg soek, net die regte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lawrette
Lawrette's Place
Hallo Coenraad Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ek is so bly om te hoor julle het dit gemaklik en rustig beleef. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer by ons te kan verwelkom! 'n Baie voorspoedige 2017 toegewens! Vriendelike groete Lawrette

Marie D
Kort verblyf
4.0
Okt 2016

Huislik, rustig, netjies en naby restaurante, winkels, snelweg en see. Sterk aanbeveel, maar nie vir kinders jonger as 12 jaar nie. Terrein verleen hom nie tot kinders nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lawrette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogte-weg 20, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911d00e2413d24afb10e699fc23dc93575b972fbb71cb0c51826c836c0760eb0ce64145ffe22d841a4e9e6b97cb7f3d2adf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 20 Sandhoogte Road Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053010539721 22.212546318769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang