Lawrette's Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Deluxe Woonstel
-
Sekere DStv-kanale
WiFi
Koffie- en teemaakgeriewe met beskuit, melk, sap en water
Linne en handdoeke
Seep
Onderdakparkeerplek
Sjokoladetjie op kussing - Ruim Tuinkamer
-
Sekere DStv-kanale
WiFi
Koffie- en teemaakgeriewe met beskuit, melk, sap en water
Linne en handdoeke
Seep
Veilige onderdakparkeerplek
Sjokoladetjie op kussing
Huisreëls
Ontbyt is nie ingesluit by die tarief nie.
Volledige DStv is beskikbaar vir besprekings tydens die spitsseisoen. Daar is net sekere kanale gedurende die res van die jaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandhoogte-weg 20, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang