Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazur Holiday Apartment Wilderness

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Mooi woonstel met sentrale ligging. Ons het baie lekker hier gebly. Die woonstel is mooi en netjies ingerig met als wat mens nodig het insluitend genoeg skottelgoedwasserblokkies, swartsakke ens. Dit lyk presies soos op die foto's. Dit is sentraal in die dorp geleë en is stapafstand van die lagoon, restaurante en winkels. Veilige parkering binne die kompleks is gerieflik. Die deposito is spoedig aan ons terugbetaal na die tyd. Ons sal enige tyd weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Double rules. 90% satisfied but we don't appreciate the double rules. You pay 100% before going. You receive an application from the owner (or representative) for deposit in case of breaking and fees for management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carene
Lazur Holiday Apartment Wilderness
Hi Bruno, thank you for your review and feedback. However, it was clearly stated on your enquiry and the booking about the additional fees to ensure no 'hidden' costs. We are glad you enjoyed your stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantweg, Lazur-woonstel 11, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAClfate3CLpo6iWPywMiF8VWDp0FUPXchn2nHvh5f0uZ37ECVf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Waterside Road 11 Lazur Apartment 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.992526756591 22.577931540709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang