Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazur Holiday Apartment Wilderness

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantweg, Lazur-woonstel 11, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Lazur Holiday Apartment Wilderness is 'n pragtig ingerigte selfsorgwoonstel in die hartjie van Wilderness-dorpie, binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, markte, die Touwrivier-strandmeer en bekende wit sandstrande.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 5 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed. Die badkamer het 'n stort en bad, en 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes, insluitend 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is 'n kroegtoonbank en stoele om te eet.

Die verblyf is skoon en gerieflik met 'n oopplan-leefarea. Die sitkamer het oorgenoeg rusbanke en slim platskerm-TV. Komplimentêre, onbeperkte WiFi is by die tarief ingesluit. Skuifdeure maak oop op 'n balkon wat na die see en strandmeer kyk met sitplekreëlings en ingeboude braai.

Deel van 'n gesogte veilige kompleks op Watersideweg, hierdie stylvolle dog huislike en ontspannende woonstel op die eerste verdieping is die ideale keuse van vakansieverblyf wanneer jy iewers sentraal binne die Tuinroete soek om te bly.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waterkantweg, Lazur-woonstel 11, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lazur Holiday Apartment Wilderness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantweg, Lazur-woonstel 11, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAClfate3CLpo6iWPywMiF8VWDp0FUPXchn2nHvh5f0uZ37ECVf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 Waterside Road 11 Lazur Apartment 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.992526756591 22.577931540709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang