Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy @ Kruger

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leonora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Lazy @ Kruger
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Monique N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique N

My hart is vol! Ons tydjie by Lazy@Kruger was waarlik ongelooflik.

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad by die Lazy@Kruger. Ontvangs en kommunikasie was uitstekend. Elke dag se skoonmaakdiens was baie goed, en die dames was altyd vriendelik en behulpsaam. Ons was bederf met ongelooflike wild wat tot by ons huisie gekom het elke dag. Die stoep/deck area is besonders. Baie lekker aande gehad om die vuurtjie en kinders het die swembad goed benut. Die huisie is gemaklik, skoon en gerieflik. Die buitebadkamer was my gunsteling. Gee waarlik die "in-die-bos" gevoel.

Lazy @ Kruger se terugvoer

Baie dankie vir so spesiale review! Ons hoop om julle gou weer te sien! Wat 'n voorreg om julle te kon akkommodeer!

Lazy @ Kruger
Simon M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon M

It was fulfilling in more ways than one.

Our stay was perfect. It's a beautiful home where you can get in touch with nature. If you want a place away from the busy city and want peace of mind, this is the place for you. We went as four couples and we had a beautiful time. The space inside, specifically the sitting room, is a bit small to medium, but the outdoors makes up for it exceedingly. We loved the place. It's amazing. There are also animals that roam around and come by the house. The host was always there when we needed help, which was great. I would definitely come back here without hesitation.

Lazy @ Kruger se terugvoer

Thank you for the great review, Simon!
Hope to see you again!

Lazy @ Kruger
Tania B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tania B

Die huiseienaar was aangenaam en ons het oor WhatsApp gekommunikeer.

Daar was geen skoonmaakdienste oor die naweek nie, ek het verstaan dat daar hulp gaan inkom maar niemand het nie, teen amper R4k 'n nag het ek verwag dat daar skoonmaakdienste moet wees. Ons moes self die skottelgoedwasser pak en kombuis skoonmaak - dis ongelooflik moeilik as jy klein kinders het en jy moet pak - mens is ook op vakansie dan moet mens stres oor die plek skoonmaak. Die kamers en huis het groter vertoon op die foto's en daar is nie plek in die sitkamer vir 4 mense om te sit voor die TV om rugby te kyk nie, ons het op die vloer gesit met die kinders. Die huis is mooi en skoon. Die buitebadkamer lyk stunning, maar dit het ons 'n paar uur geneem om water warm te kry toe ek eventually kon stort het ek uit die stort gegly en op my kop geval, ek het regtig baie seergekry. Daar is orals prentjies, pasop vir gly, maar dit vat nie die gevaar weg nie. My skoonpa het ook buite gegly en geval. Die houtpale was geverf of op die dag of die dag daarvoor en was nog nat van teer, die dek was baie vuil, kinders het swart gekruip. Die val het ek onder die eienaar se aandag gebring en sy't gesê hulle gaan die maand planmaak.

Lazy @ Kruger se terugvoer

Dankie vir die tyd om ons dienste te evalueer.

In die inligtingboek wat ek 28 September gestuur het, vra ons dat gaste vooraf moet bevestig of hulle van die skoonmaakdienste gaan gebruik maak. Baie gaste verkies nie skoonmaak dienste nie, omdat hulle na die Kruger vertrek baie vroeg. Ek het geen bevestiging ontvang nie.

Buite badkamer se warm water word met n "donkie" warm, in die inligting boek is instruksies en tyd wat dit neem om warm te word. Gewoonlik n uur.

Teerpale moet ongelukkig onderhou en behandel word.

Dek was vuil was, kan u asb spesifiseer. Blare val en ons probeer net voor gaste kom om die blare weer van die dek af te blaas, maar dit bly 'n buite vertrek.

Ons het oral notas op dat die vloer glad is as dit reën of nat is. Ons is besig om die vloere oor te doen om gly en val te voorkom. Alhoewel die stoep en badkamer n jaar terug eers gedoen is.

Jammer as die huis kleiner is as wat dit op fotos voorkom. Ons grootste kuier areas (x3) is buite, en daarom slegs 1 leerbank binne.

Ons vra dat gaste wat op n Sondag vertrek slegs die bederfbare kosse en vuil skottelgoed in die wasser pak. Oorblywende kosse en vuil skottelgoed wat oor n naweek staan veroorsaak slegte higiene.

Lazy @ Kruger
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luislang-laan 1499, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeff22ac272ce384bbd0fe9883169402ec96eb0501c3235f572b554e9d3bac836a9a65bc0eac624a6291262aede3a5f5dd62a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 250 nouVanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1499 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3489246 31.7668944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang