Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy @ Kruger

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Partytjies, hane-, hennepartytjies en 21ste verjaarsdaepartytjies is verbode.
Gaste sal die beurtkrag-skedule moet volg om seker te maak hulle misbruik nie die battery-rugsteunstelsel wat in plek is vir beurtkrag nie.
Inligting en bystand sal beskikbaar wees om te help.
Neem asb. kennis dat gaste 'n R1500 breekskadedeposito, 'n fooi vir die misbruik van die sonkragstelsel en geraasklagtefooi direk aan die instansie moet betaal. Dit sal na 5 werksdae terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luislang-laan 1499, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeff22ac272ce384bbd0fe9883169402ec96eb0501c3235f572b554e9d3bac836a9a65bc0eac624a6291262aede3a5f5dd62a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 250 nouVanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1499 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3489246 31.7668944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang