Lazy @ Kruger
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Jan 2025 tot 18 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Luislang-laan 1499, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 400R3 060 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lazy @ Kruger is 'n bekoorlike vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied in Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is.
Hierdie akkommodasie het 'n omskakelaar en battery-rugsteunstelsel in plek vir beurtkrag.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers. Twee van die slaapkamers is bo geleë, terwyl die ander 2 kamers onder is en oopmaak op 'n patio. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en spa-bad.
Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n net-kind matras en deel 'n derde badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ysmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is in die kombuis beskikbaar. Die huis spog met 'n groot buite-vermaakarea op die dek, wat buite-eetareas, oorgenoeg sitareas, 'n braai-area, 'n oneindige swembad met sonstoele en 'n speelarea vir kinders het. Hierdie huis het sonkrag.
Gaste kan 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede en doendinge geniet, insluitend wildkyk, voetslaan en voëlkyk. Boonop kan gaste 'n kort entjie stap na 'n uitkykpunt wat oor die Krokodilrivier uitkyk, waar hulle plaaslike wild kan sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leonora Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Luislang-laan 1499, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lazy @ Kruger het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Luislang-laan 1499, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang