Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazybay Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Lazybay Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Isaura N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaura N

Lieflike plek en ons diere was baie welkom.

Sien sterre.

Eric H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric H

Waarde vir geld.

Baie vriendelike mense in 'n privaat atmosfeer en tog naby alle winkels en strand. Sal die plek definitief aanbeveel en sal weer daarvan gebruik maak wanneer ek na Jeffreysbaai reis.

Juanita V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Fantastic!

Lazybay Cottage is well equipped, cosy and spotless. The garden is beautiful and the hosts are lovely. I highly recommend this accommodation. The owners made us feel right at home and we will certainly stay here again when we visit Jeffrey's Bay. Thank you for everything!

Jami V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jami V

Perfek vir gesin met kinders en honde!

Lazybay-kothuis was heerlik en Louisa is so 'n aangename mens. Ons kinders (en honde!) het die tuin baie geniet. Dit is veral lekker dat die honde veilig is wanneer mens iewers heen moet gaan. Ons sal definitief weer daar gaan bly!

Charmaine V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

Wonderlike blyplek.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Blyplek skoon en netjies. Het dit baie geniet.

Linda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Gerieflik en goeie kliëntediens.

Die tuinwoonstel het alles gehad wat ons benodig het vir die twee nagte.

John K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John K

Very quiet and peaceful cottage.

The bed was not comfortable at all, and linen needs to be replaced.

Esie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esie L

Waarde vir geld, naby die see en troeteldiervriendelik.

Die eienaars het ons gesin sowel as ons 2 honde baie welkom laat voel. Die kothuis is klein maar goed ingerig met 'n aparte tuin waar die honde kon baljaar. Gerieflik geleë, gemaklike stapafstand strand toe en na die naaste winkelsentrum. Ons sal Lazybay Cottage beslis aanbeveel.

Fahdil C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fahdil C

Ideal for a couple only, especially when the weather forces you indoors, too clustered for toddlers.

Very friendly and hospitable host, place had a lot of small details that I appreciate i.e. toys for kids and variety of books to read.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 25, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe0822da560c9d80d4275537d460dfd910a6ed52228478b58a3151568fc628033b443acbbe2468975922a0ff380dd39e0bcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 25 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.031748788962 24.929664709577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang