Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Blue Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jean-Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Le Blue Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annecke D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annecke D

Sal verseker weer by Le Blue oornag.

Vriendelik ontvang. Ruim kamers. Waarde vir geld. Loopafstand na strand. Heerlik ontspan by die swembad.

Villeen S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Villeen S

Skoon, netjies en rustig.

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die kamer was pragtig skoon en netjies - ons het lekker gebly.

Hennie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Baie gasvry, bedagsaam, vriendelik en spontaan sonder om inmengerig te wees.

Sien sterre.

Le Blue Guest House se terugvoer

Hello Hennie

Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons probeer ten alle tye te verseker dat ons gaste 'n onvergeetlike ervaring het. Dit was regtig wonderlik om julle te ontmoet. Sien uit om julle weer hartlik te verwelkom met jul volgende besoek in Port Elizabeth. Wens julle 'n wonderlike dag toe.

Vriendelike Groete
Jean-Pierre Fourie

Le Blue Guest House
Helene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Ongelooflik lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid is ongelooflik, ontbyt is uit die boeke en die diens uitstekend. Kan hulle enige tyd aanbeveel.

Launce M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M

Professional and friendly.

Well-run Guest House.

Le Blue Guest House se terugvoer

Dear Launce, thank you for trusting us with your stay and for the excellent review. We had a great time serving you and we look forward to having you back with us again soon. Kind Regards. Jean-Pierre & Team

Le Blue Guest House
Cilmie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G

Dolgelukkig. Sien sterre.

Alles wat ek nodig gehad het vir oornagverblyf. Stapafstand van die strand. Geen klagtes. Goeie diens.

Le Blue Guest House se terugvoer

Hello Bianca

Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons probeer ten alle tye te verseker dat ons gaste 'n onvergeetlike ervaring het. Dit was regtig wonderlik om jou te ontmoet. Sien uit om jou weer hartelik te verwelkom met jou volgende besoek in Port Elizabeth. Wens jou 'n wonderlike dag toe.

Vriendelike Groete
Jean-Pierre Fourie

Le Blue Guest House
Zimasa M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimasa M

Perfect stay.

Was well taken care of by a wonderful staff. Amazing characters.

Le Blue Guest House se terugvoer

Dear Zimasa

Thank you for your excellent review. We're thrilled your time with us was so amazing! We endeavour to go above and beyond to ensure our guests have a memorable experience. It was really great meeting you. Wish you a wonderful day, take care and be safe!

Best Regards,
Jean-Pierre Fourie - Reservations Team

Le Blue Guest House
Hayley B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley B

Netjiese, skoon verblyf.

Ons het lekker gebly en die gasvryheid geniet. Kamer was mooi skoon en netjies.

Lizette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Very good service.

Friendly hosts, clean and superb service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goeie diens.

Vriendelike gashere, skoon en uitstekende diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Le Blue Guest House se terugvoer

Dear Lizette,

Thank you so much for taking the time to write such great things about our hotel and service. We are truly happy to hear that you enjoyed our amenities and had comfortable stay with us. We hope to see you again on your next trip to Port Elizabeth.

Best regards,
Jean-Pierre Fourie

Le Blue Guest House
Hester N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Ons het heerlik gekuier.

Die kamer was skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik en die keuses genoeg en vriendelik met professionele diens. Dit was in 'n stil woonbuurt gewees en die personeel was behulpsaam met besienswaardighede om te besigtig. Dit was goeie waarde vir die geld betaal.

Eric M - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M

This was a home away from home.

The place is very neat. I would certainly rate it more than 3-stars.

Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist-sirkel 21, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd034ada46a8ee17f0a132478b5ed5f0a0dc85f63df18dd1173cad533fb41ab736f861da0c6d9da6bdb960bb527d46d4885ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 21 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.862228564547 25.631532669067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang