Le Blue Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jean-Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Annecke D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal verseker weer by Le Blue oornag.
Villeen S - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Hennie B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gasvry, bedagsaam, vriendelik en spontaan sonder om inmengerig te wees.
Le Blue Guest House se terugvoer
Hello Hennie
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons probeer ten alle tye te verseker dat ons gaste 'n onvergeetlike ervaring het. Dit was regtig wonderlik om julle te ontmoet. Sien uit om julle weer hartlik te verwelkom met jul volgende besoek in Port Elizabeth. Wens julle 'n wonderlike dag toe.
Vriendelike Groete
Jean-Pierre Fourie
Helene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Launce M - Mei 2023
Algehele gradering
Professional and friendly.
Le Blue Guest House se terugvoer
Dear Launce, thank you for trusting us with your stay and for the excellent review. We had a great time serving you and we look forward to having you back with us again soon. Kind Regards. Jean-Pierre & Team
Cilmie G - Aug 2022
Algehele gradering
Dolgelukkig. Sien sterre.
Le Blue Guest House se terugvoer
Hello Bianca
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons probeer ten alle tye te verseker dat ons gaste 'n onvergeetlike ervaring het. Dit was regtig wonderlik om jou te ontmoet. Sien uit om jou weer hartelik te verwelkom met jou volgende besoek in Port Elizabeth. Wens jou 'n wonderlike dag toe.
Vriendelike Groete
Jean-Pierre Fourie
Zimasa M - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect stay.
Le Blue Guest House se terugvoer
Dear Zimasa
Thank you for your excellent review. We're thrilled your time with us was so amazing! We endeavour to go above and beyond to ensure our guests have a memorable experience. It was really great meeting you. Wish you a wonderful day, take care and be safe!
Best Regards,
Jean-Pierre Fourie - Reservations Team
Hayley B - Jan 2020
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Lizette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Very good service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goeie diens.
Vriendelike gashere, skoon en uitstekende diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Le Blue Guest House se terugvoer
Dear Lizette,
Thank you so much for taking the time to write such great things about our hotel and service. We are truly happy to hear that you enjoyed our amenities and had comfortable stay with us. We hope to see you again on your next trip to Port Elizabeth.
Best regards,
Jean-Pierre Fourie
Hester N - Des 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Eric M - Des 2012
Algehele gradering
This was a home away from home.
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mist-sirkel 21, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang