Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Fishermans B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld gegewe die omgewing. Huislike atmosfeer weg van jou eie huis. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Veilige parkering en loopafstand na Boardwalk en see. Aanpasbaar t.o.v. bv. ontbyt. Rustige atmosfeer en 'eie privaatstoepie' buite kamer 'n lekker verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome stay. We were welcomed with a very friendly stay. The room had everything you wanted for a holiday. Bev is a fantastic host and we will definitely book there again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Le Fishermans B&B
Thank you for coming to stay at Le Fisherman's and for your positive review - it is highly appreciated. We loved having you stay and hope you find your way back to us again in the near future. All the best, Bev

Sarie T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Tevrede! Waarde vir geld. Baie skoon en netjiese verblyf, vriendelike gasvrou en om elke hoek is 'n verrassing rondom die kamers tov plante, sithoekies en visdammetjies. Aangename atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Le Fishermans B&B
Dear Sarie and family Thank you for coming to stay at Le Fisherman's and for your positive review. We hope to see you all again when you come this way - we loved meeting you all. Best regards Bev

Francois W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

N. Ja, het lekker gebly, veral die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beverley
Le Fishermans B&B
Dear Francois, Thank you so much for your positive response. We loved having you come and stay at Le Fisherman's and hope you find your way back again sometime in the future. Take care and best regards, Bev

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gekuier. Sal definitief weer by julle kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Le Fishermans B&B
Dear Pieter Thank you so much for your positive review and we look forward to welcoming you both back to Le Fisherman's again in the future. All the best Bev

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Gemaklike en aangename verblyf. Vriendelike en gemaklike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beverley
Le Fishermans B&B
Dear Christo, Thank you so much for taking the time to positively review Le Fisherman's B&B. It is greatly appreciated and I hope you find your way back to us again in the near future. Take care and kindest regards, Bev de Lange

Werner F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2021

Vreeslik aangenaam. Dit was vreeslik aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Douglas A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

All good. Served its purpose perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beverley
Le Fishermans B&B
Dear Douglas, Thank you so much for coming to stay at le Fisherman's B and B and your positive feedback, it is greatly appreciated. We hope you find your way back to us when you come this way again. Kindest regards, Bev

Gj N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Goed toegerus, skoon en netjies. Als wat 'n gesin wil hê vir 'n kort vakansieverblyf. Die eenheid is ruim en gemaklik. Skuifdeure en genoeg vensters verseker goeie ventilasie. Die tuin is pragtig met detail versorg. Bev en haar staf het verseker dat die week vir my en my gesin 'n aangename ervaring was. Ek sal Le Fishermans graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2019

Short family overnight. The cleanliness of some aspects of the room and comfort of the beds were experienced to be in contrast with other properties. However I would like to thank the hosts for their kind and generous hospitality for making our stay as comfortable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beverley
Le Fishermans B&B
Dear Jo-anne J Many thanks for your review - your input is valued and noted. It was our pleasure to accommodate you and your family towards the end of 2019 and we certainly hope you find your way back to us sometime in the future. Wishing you all the very best for 2020. Kindest regards Bev

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYTRmMmExLThiMjYtNGQwOS05MzgxLWZiN2FjNmZmOTk5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 12 Fifth Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985355653839 25.665189027786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang