Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Fishermans B&B

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Le Fishermans B&B is 'n klein B&B by Vyfdelaan 12 in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Die B&B is naby die hoofstrande, winkels, restaurante en Boardwalk Casino-kompleks en bied vir gaste luukse en suite-verblyf.

Akkommodasie beskik oor 4 eenhede wat elkeen vir 3 gaste slaapplek bied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n ketel, waaier, verwarmer en 'n mikrogolfoond.

Daar is geriewe soos 'n eetkamer waar 'n volle Engelse-ontbyt voorgesit word en veilige parkeerplek op die perseel. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Le Fishermans is naby die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU), die Humewood-gholfbaan, die oseanarium en slangpark, asook die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Charl S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld gegewe die omgewing. Huislike atmosfeer weg van jou eie huis. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Veilige parkering en loopafstand na...
Sien meer
Sep 2024
Neill F
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. We were welcomed with a very friendly stay. The room had everything you wanted for a holiday. Bev is a fantastic host and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Sarie T
Gesin met tieners
5.0
Tevrede! Waarde vir geld. Baie skoon en netjiese verblyf, vriendelike gasvrou en om elke hoek is 'n verrassing rondom die kamers tov plante, sithoekie...
Sien meer
Des 2023
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Sal definitief weer by julle kom bly.
Mrt 2023
Christo V
Saam met lewensmaat
4.8
Gemaklike en aangename verblyf. Vriendelike en gemaklike atmosfeer.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 5de Laan 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Le Fishermans B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYTRmMmExLThiMjYtNGQwOS05MzgxLWZiN2FjNmZmOTk5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 12 Fifth Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985355653839 25.665189027786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang