Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Le Paradis 23

Selfsorg
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
Mo.
5de5Mei
Le Paradis 23
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R2 923
per eenh.
R2 049
per eenh.
R2 049
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is in die woonstel verbode.

Die tariewe dek linne en handdoeke, sowel as 'n standaard vertrekskoonmaakdiens.

Gaste sal 'n verwelkomingspakkie met tee/koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, 'n swartsak en 'n skottelgoedspons ontvang.

Daaglikse skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Op die 8ste dag van hul verblyf sal gaste 'n komplimentêre skoonmaakdiens en skoon linne en handdoeke ontvang. Enige bykomende linne- en handdoekveranderings is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die tarief is vir 4 gaste.

Neem asb. kennis dat daar geen aankoms of vertrek op Kers- en Nuwejaarsdag is nie.

Hierdie verblyf bied streng gesinsvriendelike vakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of vir matriekbesprekings toe nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 049
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 049
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, Dolfynkus, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfc44ace05b5704f8294c43b772d40944bc3f13224d368a042f7f6407ee9603b3febb8e5aebe0078bf7e85cb213f38e7918?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 049 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 64 Compensation Beach Road Ballito 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538835785985 31.219728504731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011