Le Paradis 23
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, Dolfynkus, 4301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 932 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Le Paradis 23 is in die idilliese kusdorpie Ballito geleë. Dit is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat ideaal vir gaste is wat rustige verblyf met direkte toegang tot die strand soek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, dakwaaier en lei na 'n balkon. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n dakwaaier. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv Now. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n houtskoolbraai. Daar is 'n omsetter in die woonstel wat alles behalwe die geiser, stoof en oond kan aandryf. Parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis beskikbaar en daar is beperkte, onaangewese gasteparkeerplek. Die kompleks is veilig en het 'n afstandbeheerhek.
Hierdie kompleks het 'n lieflike tropiese tuin met 'n groot swembad en 'n swembadjie vir kleuters. Dit is minder as 1 km vanaf Granny's Pool en Willard Beach geleë. Ballito Junction Regional Mall en verskeie restaurante is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 128
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Compensation Beach-weg 64, Ballito, Dolfynkus, 4301, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, Dolfynkus, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang