Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Paradis Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Haweweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Le Paradis Apartments bied luukse woonstelle wat almal binne loopafstand van Harbour House Hotel geleë is.

Al 4 die stylvolle 2-slaapkamer, selfsorg-duplekswoonstelle bied pragtige see-uitsigte vanaf die patio, sitkamer en hoofslaapkamer. Die woonstelle is toegerus met lugversorging, ondervloerse verhitting in die slaapkamers en sitkamer, 'n gaskaggel in die leefarea, 'n elektroniese kluis, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi-internettoegang. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n strykyster en strykplank.

Gaste kan ook die swembad en restaurant by Harbour House Hotel gebruik. Daar is braaigeriewe en woonstelle is rookvry. Elke eenheid het ondergrondse parkeerplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 486

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Haweweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Paradis Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Haweweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cad856160216602a07ea2884a6da0c9cbadb981172059a56c3fc40aeb9a0894d9f71c30cbe3538820f0be825ba802712164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 790 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 22 Harbour Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.42164644204 19.242258503566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang