Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Petit Chateau Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Divine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Le Petit Chateau Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lodewyk H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk H

Besoek was vir besigheidsdoeleindes.

Baie netjies en baie vriendelike personeel.

Le Petit Chateau Gastehuis se terugvoer

Dear Lodewyk
Thank you for the kind and wonderful review. We are pleased to hear that your stay at Le Petit Chateau Guest House was memorable. Wishing you the best for 2024.
Warm regards.
Divine

Le Petit Chateau Gastehuis
Marise V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marise V

Gasvry en vriendelik.

Divine het 'n mens laat tuis voel. Hulle is gasvry en vriendelik. Gaan uit hulle pad om 'n mens se tuisgaan daar aangenaam te maak.

Le Petit Chateau Gastehuis se terugvoer

Dear Marise,
Thank you for this beautiful review. It is a great pleasure to hear that you enjoyed your stay. Wishing you the best for 2023.
Best regards,
Divine

Le Petit Chateau Gastehuis
Piet S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Vriendelik, gemaklik, professioneel.

Baie lekker gebly. Ontvangs en personeel baie professioneel en vriendelik.

Dairy Corporation J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dairy Corporation J

Lekka.

Baie lekker gebly!

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Paul V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Aangename ervaring.

Vriendelike personeel en Le Petit Chateau bied alles wat mens verlang.

Paul V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Baie gerieflik en netjies.

Die warm ontvangs en vriendelikheid het opgeval. Die gasvrou, Divine, was baie hulpvaardig en professioneel. Sal die fasiliteit beslis aanbeveel.

Le Petit Chateau Gastehuis se terugvoer

Thank you for the wonderful review, it is a pleasure to hear that your stay was nice and enjoyed.

Le Petit Chateau Gastehuis
Riaan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Baie sentraal geleë.

Bitter vriendelik ontvang en vriendelike diens.

Debré O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debré O

Vriendelik en gasvry.

Lekker ontbyt en gawe ontvangs. Kamers netjies en skoon.

Murray H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray H

Clean, neat, professional.

Thank you for a great stay. Place was clean, neat and professional.

Erika K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K

Als wat ek voor gevra het, maar baie meer gekry.

Als gelove en baie netjies en love die decor van die eetsaal - heerlike ontbyt!

Le Petit Chateau Gastehuis se terugvoer

Dear Erika, thanks for the awesome review. We work hard to meet expectations like yours, and we’re happy to hear we hit the mark for you. Best wishes, Divine.

Le Petit Chateau Gastehuis
Talitha S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha S

Baie goeie waarde vir geld en uitstekende ontvangs en diens.

Divine by ontvangs is super skerp en baie bekwaam.

Le Petit Chateau Gastehuis se terugvoer

Dear Talitha,
Thank you for the wonderful review, it is a pleasure to hear that your stay was nice and enjoyed.
Best regards,
Divine

Le Petit Chateau Gastehuis
Steve C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve C

Vriendelik, veilig en mooi.

Sal julle weer gebruik.

Michelle C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle C

Geen diens, lugversorger werk nie, ontbyt was aaklig en geen koffie of tee word tydens ontbyt aangebied nie.

Die kamers was stowwerig en baie kleiner as die foto wat hulle op die webtuiste sit. Die aircon werk nie. Vir rokers is daar geen plek buite om sigarette stompies te gooi. Tydens ontbyt was daar 'n menu gegee, maar hulle het gesê hulle maak net die een ontbyt, so daar was geen keuse nie. My 10 jarige kan beter ontbyt as dit maak, jammer om so te sê. Die diens is glad nie so goed nie, wieookal die eienaar is moet dalk te hore kom van wat daar aangaan. Hulle hele profile is misleidend. Ons het net een aand geslaap, maar vir twee aande betaal. Ons kon nie nog een aand uithou daar nie. Dis baie hartseer as jy na 'n lang pad uitsien na 'n lekker gastehuis om te ontspan en op julle advertensies lyk en klink dit baie gemaklik en skoon. Daar was ook beurtkrag en hulle het nie eers generators nie!

Wiaan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan V

Wonderlik!

Wonderlike ervaring, vriendelike werknemers, baie netjies en skoon.

Elmarie A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie A

Uitstekende verblyf.

Ek het die verblyf baie geniet. Uitstekende waarde vir geld. Sal beslis weer daar gaan bly.

Vernon B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vernon B

Koud en geen lugversorging wat werk nie.

Glad nie 4-ster nie. Deure slaan en raas. Nie lekker nie!

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Geoff R - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Geoff R

Good service

However, I would not stay for any length of time longer than an over-night.

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agulhas-singel 14, Nerina, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00a776bf9daf001ee5e62ed626809d04307af9d108f2f7947b388552f6d9f015d3fbed5e08a5c9149720ee757211f4d8f777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 14 Agulhas Crescent Nerina 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.821883502784 18.647165000438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang