Le Petit Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R890 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
-Jy gebruik die perseel en alle toerusting op eie risiko en sal nie Etna's Southern Tip (Pty) Ltd of die eienaars vir enige verliese of skade tydens jou verblyf verantwoordelik hou nie.
-Indien die toegelate aantal gaste (kinders ingesluit) oorskry, of 'n steurnis veroorsaak deur luide partytjies te hou, daar van gaste verwag sal word om die verblyf onmiddellik te ontruim.
-Geen harde partytjies word toegelaat nie.
-Geen 21ste of matriekpartytjies word toegelaat nie
-Reg van toelating voorbehou deur bestuur.
-Geen onder 21s sonder behoorlike volwasse toesig word toegelaat nie.
-Maak seker van jou keuse aangesien jy nie met aankoms van verblyf kan verander nie.
-Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie.
-Meubels mag onder geen omstandighede rondgeskuif word nie.
-Gebruik die alarmstelsel van die huis/woonstel soos verduidelik in die boekie of deur die agent wanneer jy inklok.
-As jou huis troeteldiervriendelik is, moenie dat troeteldiere op enige meubels toegelaat word nie.
-Volle betaling moet in Etna se bankrekening vertoon voordat die sleutels oorhandig kan word.
-Geen terugbetaling vir verkorte verblyf nie.
- Inkloktyd: 14:00 en uitkloktyd 10:00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobs-keeromstraat 3048, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang