Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Petite Maison

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Michelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Amazing. Dis was 'n amazing ervaring en die verblyf was ook wonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Sep 2023

Baie basies maar aangenaam. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Martina A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2022

Die plek is netjies en alles werk. Ek dink net die plek moet diefwering voor die vensters en deure kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Werner D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Uitstekend. Baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Naby aan al die vermaaklikhede en winkels en vêr genoeg vanaf die geraas en hoofpad. In die aande luister jy na die leeus om die kampvuur in die verte terwyl die bosbokkies om jou rond wei. Sal Le Petite Maison hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

A lovely quiet stay in the bush. Fantastic quiet chalet. Visiting animals every day, incl. Buck, Warthog, Hornbill, Mongoose and Giraffe. Marinda was fantastic and always available. The mattresses could do with replacing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2019

Jy kry wat jy sien. Die verblyf het voorgekom as nuut en netjies. Die terugvoer is dus net tips wat dit beter kan maak, en nie klagtes nie. Ons gebruik gereeld die webtuiste en die kwaliteit word vergelyk met ander verblyfopsies wat ons op dieselfde forum boek, en wat dit bied. Beter kwaliteit matrasse sal welkom wees, en ook die opsie om 'n skoonmaker te kry (of 'n skoonmaker ingesluit vir die bedrag betaal). 'n Ekstra stel beddegoed / handdoeke vir gaste wat langer as 2 nagte slaap. Die weer was goor toe ons daar was en die wind het baie gewaai, wat braai in die boma gevaarlik gemaak het met al die droë gras. 'n Kleiner braaier wat op die stoep gebruik kan word sou help, maar in goeie weer sou mens dit nooit gebruik het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Retha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2019

Voldoende. Die verblyf was netjies en voldoende. Die matrasse in die kamers was net baie sleg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kriston P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2019

Lekker en rustig. Kort alarmstelsel, dis al.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Letitia V
Kort verblyf
4.8
Sep 2018

Rustigheid in die bos. Le Petite Maison was alles wat ons nodig gehad het om weg te breek van die stad en te ontspan. Die ruim eenheid het alles wat mens benodig en is baie netjies en oulik uitgelê. Ons het veral die uitleg geniet waar al die kamers 'n skuifdeur het wat oopmaak op een lang stoep. Die enorme stoep gee skuiling van die warm son terwyl jy die geselskap van die bos en sy inwoners kan geniet. Dit was 'n wonderlikke en gerieflike plek wat ek sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eaglestraat 3899, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwlPkb5fglPMnAM5GHxNR31NJmToBG9dUJW37LtxH2di5TfsALN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 3899 Eagle Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.347659422379 31.790776279877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang