Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Petite Maison

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R1000 word vereis.
- Geen harde geraas, partytjies of funksies word toegelaat nie. 'n Boete sal deur CPF uitgereik word.
- Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. Indien gaste troeteldiere saambring sal hulle 'n boete ontvang en uit die Park begelei word.
- Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
- Alle brande moet volledig opgepas en geblus word voordat die fasiliteit verlaat word.
- Alle kinders moet te alle tye onder volle volwasse toesig wees.
- Moenie enige vreemde voorwerpe weggooi nie, bv. Dames sanitêre ware of babadoeke. Dit sal die septiese tenk onmiddellik blokkeer.
- Gaste moet asb. die lugversorging afskakel wanneer hulle eenheid verlaat.
- Respekteer asb. die eienaar se eiendom.
- Die eienaar, bestuurder en personeel sal nie verantwoordelik gehou word vir enige diefstal, skade aan privaat eiendom of aan enige liggaamlike beserings terwyl hulle op die perseel is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eaglestraat 3899, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwlPkb5fglPMnAM5GHxNR31NJmToBG9dUJW37LtxH2di5TfsALN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 3899 Eagle Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.347659422379 31.790776279877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang