Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Petite Maison

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Le Petite Maison
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Louisa P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Louisa P

Baie basies maar aangenaam.

Sien sterre.

Martina A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Martina A

Die plek is netjies en alles werk.

Ek dink net die plek moet diefwering voor die vensters en deure kry.

Werner D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Uitstekend.

Baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Naby aan al die vermaaklikhede en winkels en vêr genoeg vanaf die geraas en hoofpad. In die aande luister jy na die leeus om die kampvuur in die verte terwyl die bosbokkies om jou rond wei. Sal Le Petite Maison hoog aanbeveel.

Timothy D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy D

A lovely quiet stay in the bush.

Fantastic quiet chalet. Visiting animals every day, incl. Buck, Warthog, Hornbill, Mongoose and Giraffe. Marinda was fantastic and always available. The mattresses could do with replacing.

Mareli S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mareli S

Jy kry wat jy sien.

Die verblyf het voorgekom as nuut en netjies. Die terugvoer is dus net tips wat dit beter kan maak, en nie klagtes nie. Ons gebruik gereeld die webtuiste en die kwaliteit word vergelyk met ander verblyfopsies wat ons op dieselfde forum boek, en wat dit bied. Beter kwaliteit matrasse sal welkom wees, en ook die opsie om 'n skoonmaker te kry (of 'n skoonmaker ingesluit vir die bedrag betaal). 'n Ekstra stel beddegoed / handdoeke vir gaste wat langer as 2 nagte slaap. Die weer was goor toe ons daar was en die wind het baie gewaai, wat braai in die boma gevaarlik gemaak het met al die droë gras. 'n Kleiner braaier wat op die stoep gebruik kan word sou help, maar in goeie weer sou mens dit nooit gebruik het nie.

Retha V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V

Voldoende.

Die verblyf was netjies en voldoende. Die matrasse in die kamers was net baie sleg.

Kriston P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kriston P

Lekker en rustig.

Kort alarmstelsel, dis al.

Letitia V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia V

Rustigheid in die bos.

Le Petite Maison was alles wat ons nodig gehad het om weg te breek van die stad en te ontspan. Die ruim eenheid het alles wat mens benodig en is baie netjies en oulik uitgelê. Ons het veral die uitleg geniet waar al die kamers 'n skuifdeur het wat oopmaak op een lang stoep. Die enorme stoep gee skuiling van die warm son terwyl jy die geselskap van die bos en sy inwoners kan geniet. Dit was 'n wonderlikke en gerieflike plek wat ek sal aanbeveel.

Louis B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Nice place, needs decorating.

Very clean and neat. But it does need some decor, artwork or something similar.

Lynnette P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette P

Fantasties geleë in die hartjie van die bos.

Ons gesin het dit vreeslik geniet. Die plek is regtig baie mooi uitgelê. Alles is skoon, netjies en jy voel sommer op vakansie. Die "plaas plonspoel" het kinders baie geniet en daar was elke oggend en laat middag diere wat kom water drink het by die waterbak/gat wat daar gebou is vir diere. Ons sal definitief weer daar gaan bly met ons drie kinders!

Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eaglestraat 3899, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwlPkb5fglPMnAM5GHxNR31NJmToBG9dUJW37LtxH2di5TfsALN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 3899 Eagle Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.347659422379 31.790776279877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang