Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeu Lê

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Leeu Lê 2
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ketel toegerus. Al die kamers het waaiers en daar is lugversorging in die sitarea en hoofslaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid het sy eie plonspoel, braai en 'n boma. Leeu Lê 2 is baie naby aan Loinsspruit en 20 km vanaf die Krugerwildtuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Eenmalige en terugbetaalbare breekskadedeposito word op elke bevestigde bespreking gehef en word 5 dae na die uitklokdatum terugbetaal wanneer die sleutel terugbesorg word.

Minimum 2 gaste word per bespreking vereis.
Let daarop dat slegs die aantal gaste waarvoor daar betaal en met die bevestiging van die bespreking aangedui is, word toegelaat.

Daar is 'n streng geraasbeleid in Marlothpark en gaste moet die res van die omgewing en diere tydens hul verblyf respekteer. Harde musiek word nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook is verbode in die huis.
Die breekskade- en geraasdeposito moet voor gaste ariveer betaal word en dit sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word indien alles by eenheid in orde is.

Elkeen van die eenhede se luversorging is aan 'n koopkragmeter gekoppel. Die eienaar voorsien slegs R 50.00 se eenhede. Slegs die luversorging maak van hierdie krag gebruik.

Gaste moet verseker dat die verblyf in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit ontvang is. Dit sluit skottelgoed in.

Gaste mag geen aanpassings aan die omsetterstellings maak nie en moet nie die mikrogolfoond en haardroërs tydens beurtkrag gebruik nie sodat die gebruikstydperk van die omsetter verleng kan word.

Gaste moenie yskaste se proppe uittrek nie.

Gaste moet elke keer seker maak dat die vensters, deure, hekke en blindings toe is en die alarm gestel is wanneer hulle die verblyf verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Leeu Lê 1
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 9)
  • Plek vir 9 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Gehaltematrasse, -kussings en -linne word voorsien. Die tweede badkamer is apart en het ook 'n stort. Die hoofslaapkamer het lugversorging en die ander kamers het waaiers. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het oorgenoeg sitplek. Daar is braaigeriewe en stoepmeubels op die stoep. daar is ook 'n plonspoel om in af te koel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Eenmalige en terugbetaalbare breekskadedeposito word op elke bevestigde bespreking gehef en word 5 dae na die uitklokdatum terugbetaal wanneer die sleutel terugbesorg word.

Minimum 2 gaste word per bespreking vereis.
Let daarop dat slegs die aantal gaste waarvoor daar betaal en met die bevestiging van die bespreking aangedui is, word toegelaat.

Daar is 'n streng geraasbeleid in Marlothpark en gaste moet die res van die omgewing en diere tydens hul verblyf respekteer. Harde musiek word nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook is verbode in die huis.
Die breekskade- en geraasdeposito moet voor gaste ariveer betaal word en dit sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word indien alles by eenheid in orde is.

Elkeen van die eenhede se luversorging is aan 'n koopkragmeter gekoppel. Die eienaar voorsien slegs R 50.00 se eenhede. Slegs die luversorging maak van hierdie krag gebruik.

Gaste moet verseker dat die verblyf in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit ontvang is. Dit sluit skottelgoed in.

Gaste mag geen aanpassings aan die omsetterstellings maak nie en moet nie die mikrogolfoond en haardroërs tydens beurtkrag gebruik nie sodat die gebruikstydperk van die omsetter verleng kan word.

Gaste moenie yskaste se proppe uittrek nie.

Gaste moet elke keer seker maak dat die vensters, deure, hekke en blindings toe is en die alarm gestel is wanneer hulle die verblyf verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroela-straat 1056, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bec4533b2d07d63a3ff0cd38cba15574aab5363643c0dd215e3538b3aef178dcce4a6d8965d5f3a82363a11f5c1e52c43cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 5) 32 5 1 5 1056 Maroela Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.370231006626 31.766446528399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang