Leeu Lê
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ketel toegerus. Al die kamers het waaiers en daar is lugversorging in die sitarea en hoofslaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid het sy eie plonspoel, braai en 'n boma. Leeu Lê 2 is baie naby aan Loinsspruit en 20 km vanaf die Krugerwildtuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Eenmalige en terugbetaalbare breekskadedeposito word op elke bevestigde bespreking gehef en word 5 dae na die uitklokdatum terugbetaal wanneer die sleutel terugbesorg word.
Minimum 2 gaste word per bespreking vereis.
Let daarop dat slegs die aantal gaste waarvoor daar betaal en met die bevestiging van die bespreking aangedui is, word toegelaat.
Daar is 'n streng geraasbeleid in Marlothpark en gaste moet die res van die omgewing en diere tydens hul verblyf respekteer. Harde musiek word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.
Die breekskade- en geraasdeposito moet voor gaste ariveer betaal word en dit sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word indien alles by eenheid in orde is.
Elkeen van die eenhede se luversorging is aan 'n koopkragmeter gekoppel. Die eienaar voorsien slegs R 50.00 se eenhede. Slegs die luversorging maak van hierdie krag gebruik.
Gaste moet verseker dat die verblyf in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit ontvang is. Dit sluit skottelgoed in.
Gaste mag geen aanpassings aan die omsetterstellings maak nie en moet nie die mikrogolfoond en haardroërs tydens beurtkrag gebruik nie sodat die gebruikstydperk van die omsetter verleng kan word.
Gaste moenie yskaste se proppe uittrek nie.
Gaste moet elke keer seker maak dat die vensters, deure, hekke en blindings toe is en die alarm gestel is wanneer hulle die verblyf verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Gehaltematrasse, -kussings en -linne word voorsien. Die tweede badkamer is apart en het ook 'n stort. Die hoofslaapkamer het lugversorging en die ander kamers het waaiers. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het oorgenoeg sitplek. Daar is braaigeriewe en stoepmeubels op die stoep. daar is ook 'n plonspoel om in af te koel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Eenmalige en terugbetaalbare breekskadedeposito word op elke bevestigde bespreking gehef en word 5 dae na die uitklokdatum terugbetaal wanneer die sleutel terugbesorg word.
Minimum 2 gaste word per bespreking vereis.
Let daarop dat slegs die aantal gaste waarvoor daar betaal en met die bevestiging van die bespreking aangedui is, word toegelaat.
Daar is 'n streng geraasbeleid in Marlothpark en gaste moet die res van die omgewing en diere tydens hul verblyf respekteer. Harde musiek word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.
Die breekskade- en geraasdeposito moet voor gaste ariveer betaal word en dit sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word indien alles by eenheid in orde is.
Elkeen van die eenhede se luversorging is aan 'n koopkragmeter gekoppel. Die eienaar voorsien slegs R 50.00 se eenhede. Slegs die luversorging maak van hierdie krag gebruik.
Gaste moet verseker dat die verblyf in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit ontvang is. Dit sluit skottelgoed in.
Gaste mag geen aanpassings aan die omsetterstellings maak nie en moet nie die mikrogolfoond en haardroërs tydens beurtkrag gebruik nie sodat die gebruikstydperk van die omsetter verleng kan word.
Gaste moenie yskaste se proppe uittrek nie.
Gaste moet elke keer seker maak dat die vensters, deure, hekke en blindings toe is en die alarm gestel is wanneer hulle die verblyf verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Maroela-straat 1056, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang