Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeu Lê

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Arno R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Quiet place. Great place, clean and very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Awsomeness. Baie netjies en skoon! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker gebly en geswem. Die kinders was baie bly om diere so op te sien. Verskriklik lekker gebly. Dit was so rustig en die lekkerste plek om net te ontspan. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel wat net wil ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George M
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Wow, wat 'n lekker plek. Alles mooi skoon en netjies en uiters veilig, as ek een fout kon vind, was daar 'n tekort aan komberse vir die vroue. Maar anders uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Heerlik. Vrede vir jou siel. Dit was heerlik. Ek het 'n bietjie probleme met miere gehad wat in die beskuit en suiker baljaar het, maar verder baie ruim en lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Twee lekker kuier huise vir 2 gesinne. Leeu Lê is 'n lekker bos huis en dit werk veral lekker met die 2 huise wat beide gehuur kan word deur 2 gesinne. Die werkershuisie, wat dig teenaan is, het by tye bietjie gepla met privaatheid, maar dit was nie onoorkombaar nie. Ons het bietjie gesukkel met die WiFi en TV, maar toe ons die eienaar laat weet het hulle dadelik uitgekom en kom help. Dit is 'n lekker opset vir 2 gesinne wat albei huise huur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly. Ek sal net aanbeveel dat julle die nr. 1056 groter maak of meer laat uitstaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Dis net jammer oor die geraas. Die plek was skoon met aankoms en die sleutels was maklik genoeg om te kry. Daar was 'n waterprobleem toe ons daar aangekom het wat baie vinnig opgelos is. Die kombuis is baie goed toegerus. Ons breekdeposito is in rekordtyd terugbetaal, baie dankie! Die badkamers is nie baie goed ontwerp nie; die hele badkamer is nat as jy klaar gesort het. Beter skeiding tussen stort en toilet sal 'n groot verbetering wees. Agter die verblyf is 'n houthut waar werkers woon. Nie seker wat hulle doen nie aangesien die plekke nie gediens word nie. Hulle is skynbaar vrygestel van die geen geraas reël, want ons moes na kwaito luister om die kampvuur. Dit nadat ek mooi gevra het dat hulle die musiek sagter sit.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2024

Nie soos geadverteer. Huisie was mooi en ons het lekker gebly, maar dit was vuil en vol spinnekoppe. Dit is ook aan die agterkant van die erf, so mens sien glad nie diere nie. Kraan by die kombuiswasbak het gelekt, stort het nie uitgeloop nie, swembad was vuil en ons kon hom nie skoonmaak en gebruik nie. Erf is toegemaak met takke, so die diere kon glad nie daar kom nie. Dit is hartseer, want mens kan sien die plekkie word nie instand gehou deur iemand nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

Reëls raak te veel, diere te min. Jy moet na al selfs jou swartsak wegry. Sal nie weer daar bly nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susarah Maryna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroela-straat 1056, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bec4533b2d07d63a3ff0cd38cba15574aab5363643c0dd215e3538b3aef178dcce4a6d8965d5f3a82363a11f5c1e52c43cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 1056 Maroela Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.370231006626 31.766446528399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang