Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeu Lê

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Jan 2025 tot 14 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroela-straat 1056, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R820 R697 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Leeu Lê is sentraal geleë in Marlothpark en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is maklik bereikbaar vanaf die N4 en naby verskeie aktiwiteite, besienswaardighede en geriewe.

Leeu Lê 1 is 'n huis oor 3 slaapkamers en 2 badkamers beskik en bied slaapplek aan 9 gaste. Elke slaapkamer het aircon.
Leeu Lê 2 is 'n eenheid met 2 slaapkamers en 1 badkamer en beid slaapplek aan 5 gaste. Elk slaapkamer het aircon.
Albei hierdie eenhede het kombuise wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
ALBEI EENHEDE HET OOK HULLE EIE SPLASH POOL EN BRAAI GERIEWE.
Daar is net een eiendom wat Leeu Lê en Lionspruit skei, so gaste sal die brul van die leeus kan hoor.

Die park het verskeie geriewe soos 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die oewer van die Krokodilrivier waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle kyk hoe die diere kom water drink. Daar is ook 'n waterpark met glybane.

Gaste kan sebras, bosvarke en ander wild tydens hul verblyf gewaar. Daar is ook saans nagapies by die voerpunte.

Leeu Lê is ongeveer 800 m vanaf die grens van die Krugerwildtuin wat deur die Krokodilrivier geskei word.

Nag- en daguitstappies is teen bekostigbare tariewe in die park en die Krugerwildtuin beskikbaar.

Mosambiek se grens is ongeveer 31 km ver en Swaziland se grens is 77 km ver. Gaste kan ook die Panoramaroete by Hazyview, wat 148 km ver is, besoek en dit sluit God's Window, Bourke's Luck-kolkgate by die Blyde River Gateway en Mac Mac met pragtige uitsigte in. Gaste kan ook die wilde perde by Kaapsche Hoop aan die ander kant van Mbombela (Nelspruit) besigtig.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsja W
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel! Onvergeetlike ervaring gewees! Baie dankie! Sien binnekort! Pragtige, stil en rustig! Alles wat jy nodig het in die huis. Beddens he...
Sien meer
Jan 2025
Caitlyn H
Saam met lewensmaat
5.0
Short and sweet. Our stay was enjoyable and short.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jeantellé F
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gerus. Ons het heerlik gekuier en 'n hele paar 4been gaste gehad. Die plek is netjies, skoon en veilig. Die kinders was elke dag h...
Sien meer
Jan 2025
Markus B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar boek. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly, kort na 'n blikoopmaker. Baie dankie.
Jan 2025
Thys V
Saam met lewensmaat
5.0
We just relaxed and had a wonderful time. We loved it there. Spacious and clean. Surroundings very clean. Loved the 'nag apies'.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Maroela-straat 1056, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Leeu Lê het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
R 820 R 697
per nag (plek vir 5)
Vanaf R820
R 820 R 697
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroela-straat 1056, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bec4533b2d07d63a3ff0cd38cba15574aab5363643c0dd215e3538b3aef178dcce4a6d8965d5f3a82363a11f5c1e52c43cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R697 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 1056 Maroela Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.370231006626 31.766446528399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang