Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeurivier-Die Buitekamer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeurivier-Die Buitekamer is 12 km vanaf Swellendam geleë en bied rustiek-landelike akkommodasie omring deur die kronkelende pieke van die Langeberge, ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n wegbreek van die gewoel van stadsgeraas.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed asook 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, asook breekware en eetgerei. Daar is ook 'n binnebraai-area in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-dekodeerder. Gaste word aangeraai om hul eie slimkaart saam te bring aangesien kanale beperk is.

Buite kan gaste buite-eet en 'n braai-area geniet, ideaal vir skemerkelkies. Met die bruisende dorpie Swellendam net 12 km verder in die pad, is daar baie landelike karakter en wonderlike uitsigte oor die horison. Die Overberg-streek is een van die snelgroeiendste streke in die Wes-Kaap, binne maklike ryafstand van Kaapstad geleë. Die Overberg is 'n streek vol wingerde, woude, fynbos, graanlande, strande en ruwe kuslyn.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Leeurivier-Die Buitekamer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leeurivier-Die Buitekamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a16f61dd7d8291f7ba3666ff52530114edba411ed9494cc770504a70a42ab989c6a38c3e69bd1ebfd55d633081ab57f3af3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Leeurivier Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994192039153 20.340862052741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang