Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Beach Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Lise S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Absolute lafenis as jy wil ontsnap van jou besig. Dit was 'n wonderlike huis. Kombuis en leefvertrek lekker uitgelê en oopplan met baie spasie. Kamers groot en baie luuks. Die uitsig uit die huis is so mooi. Dis 'n bonus dat die huis so bietjie uit die dorp is vir die stilte, maar nog steeds naby genoeg aan 'n winkel vir kruideniersware.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Weskus op sy beste! Fantastic experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
West Coast Beach Villa
Dankie Hannelie Hoop ons sien jou weer. Weskus groete Ansie

Michelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Incredible West Coast! We had a fabulous long weekend here. The house is in a fantastic position, the view is incredible, and you are protected from the West Coast wind on the stoep. The kitchen is fully fitted and has everything one could need. Views from the bedrooms on the second floor are also incredible. The little beach is perfect for a dip in the sea. We felt very secure here, which is important to be able to fully relax. The only suggestion would be to have fans in each room for summer heat. Thank you for sharing your villa!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
West Coast Beach Villa
Thank you, Michelle, for your feedback, we appreciate it greatly. I will relay your suggestion to the owners regarding the fans. Hope to host you again someday. Greetings Ansie

Maryka B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

'n Seelug-rus met 'n view. Vriendelike diens vanaf Tania. Perfekte ligging: privaat, mooi uitkyk en 1 min tot op die seesand. Skoon en alle benodighede vir 'n naweemk weg. Lekker braaigeriewe en gesellige stoep vir kuier. Baie mooier as op die foto's!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
West Coast Beach Villa
Hi Maryka So bly julle het die tyd geniet. Dankie dat julle die huis in 'n goeie toestand gelos het. Sien julle een van die dae weer Weskus groete Ansie

Michael O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Absolutly fantastic house and stay, will be back for sure. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caylin C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Girls weekend away. West Coast Beach Villa is perfek vir 'n wegbree naweek saam met vriende en familie. Tania was baie tegemoedkomend en ten alle tye beskikbaar. Die huis homself is toegerus met alles wat jy sal nodig kry tot 'n speserylaai! Ons het 'n awesome tydjie gehad. Baie baie dankie vir 'n pragtige huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie B
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Beautiful house, beautiful location. West Coast Beach Villa is a beautiful, stylish house with all the amenities. We really enjoyed the small touches in terms of architecture and style. The location is perfect - just a short walk from the sea. We loved the fact that the front of the house opened up to the outside. Tania, our contact, went out of the way to make us feel comfortable. However, although it has pet-friendly status, it isn't really. My fault for not clearing that up, but it did spoil our weekend a bit when there was a homeowner's complaint about the dogs we took with us. The house is located in a development, so all the rules and regulations of homeowners are to be adhered to, understandably. Apart from that, it is the most perfect spot for a weekend or holiday away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
West Coast Beach Villa
More Caylin Ons is so bly om te hoor dat julle die tyd by ons baie geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer. Mag julle 'n geseende Feestyd geniet. Weskus groete Ansie Kruger

Elizabeth W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Beautiful home with an amazing view and only a few steps down to a small, quiet beach. If you want peace and quiet to unwind, this is the place to be. The home is very spacious and comfortable, with everything you need. The doors open up the whole width of the house so that you can enjoy the stunning view of the sea, and the small quiet beach just a few steps away. We even saw dolphins and a whale passing by. Love this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
West Coast Beach Villa
Hallo Elize. Vreeslik dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle eendag weer te ontmoet. Groete van die Weskus Ansie

Willem V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Baie lekker huis. As ek moet krities wees oor die huis, wat jy nie regtig kan wees nie, die kombuismesse en skêr is stomp, dis eintlik al negatief!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
West Coast Beach Villa
Hi Willem Baie dankie vir julle resensie. Ek sal plan maak vir nuwe messe en slyper. Hoop om julle weer te sien. Groete Ansie

Coritha R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2022

Fantastiese ligging. Uitstekend toegerus. Heerlik gekuier. Kan aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taluga-rylaan 11, St Helena Views, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc5ab338c5ff478a4b7e2644213b1ce0bb6494eeb62fa738c300378b115baad73f19ab4b435eec4fc6704fb694a801121cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 11 Taluga Drive St Helena Views 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.76706443416 18.039756443554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang