Leisure Isle Lodge
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n aparte stort, japonne en Charlotte Rhys-toiletware. Daar is 'n dubbeldeur wat na die tuin en swembadarea lei. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte koekies, 'n kluis, yskassie en 'n bord vrugte met aankoms in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
1%-toerismeheffing is nie by die tarief ingesluit nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in. Middag- en aandete is ekstras en gaste kan vanaf die a la carte-spyskaart teen 'n ekstra koste bestel.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die grondverdieping. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n aparte stort, verhitte handdoekrelings, japonne en Charlotte Rhys-toiletware in. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte koekies, 'n kluis, yskassie en 'n bord vrugte met aankoms in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
1%-toerismeheffing is nie by die tarief ingesluit nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in. Middag- en aandete is ekstras en gaste kan vanaf die a la carte-spyskaart teen 'n ekstra koste bestel.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is 'n gesinskamer op die eerste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n kleiner aangrensende kamer wat 2 enkelbeddens het. Die en suite-badkamer het 'n stort, verhitte handdoekrelings, japonne en Charlotte Rhys-toiletware. Die sitarea het 'n balkon wat 'n uitsig oor die swembad bied. Dié kamer het privaat trappe wat na die swembadarea lei. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte koekies, 'n kluis, yskassie en 'n bord vrugte met aankoms in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
1%-toerismeheffing is nie by die tarief ingesluit nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in. Middag- en aandete is ekstras en gaste kan vanaf die a la carte-spyskaart teen 'n ekstra koste bestel.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is privaat en stil, en bied 'n uitsig oor die strandmeer. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n addisionele enkelbed kan bygevoeg word vir 'n derde gas. Die en suite-badkamer het 'n bad, 'n aparte stort, verhitte handdoekrelings, japonne en Charlotte Rhys-toiletware. Die suite het 'n leefarea met 'n skuifdeur wat na 'n privaat stoep lei wat 'n uitsig oor die strandmeer bied. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte koekies, 'n kluis, yskassie en 'n bord vrugte met aankoms in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
1%-toerismeheffing is nie by die tarief ingesluit nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in. Middag- en aandete is ekstras en gaste kan vanaf die a la carte-spyskaart teen 'n ekstra koste bestel.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort, verhitte handoekrelings, japonne en Charlotte Rhys-toiletware. Die suite het 'n skuifdeur wat na 'n stoep lei. Die kamer bied toegang tot die kuierarea. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte koekies, 'n kluis, yskassie en 'n bord vrugte met aankoms in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
1%-toerismeheffing is nie by die tarief ingesluit nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in. Middag- en aandete is ekstras en gaste kan vanaf die a la carte-spyskaart teen 'n ekstra koste bestel.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die boonste verdieping en is ideaal vir wittebroodpaartjies en bied 'n uitsig oor die strandmeer. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n addisionele enkelbed kan vir 'n derde gas bygevoeg word. Die en suite-badkamer is oopplan en het 'n bad, 'n aparte stort, verhitte handdoekrelings, japonne en Charlotte Rhys-toiletware. Elke suite het 'n sitarea. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte koekies, 'n kluis, yskassie en 'n bord vrugte met aankoms in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
1%-toerismeheffing is nie by die tarief ingesluit nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in. Middag- en aandete is ekstras en gaste kan vanaf die a la carte-spyskaart teen 'n ekstra koste bestel.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is ruim en luuks met 'n uitstekende uitsig oor die strandmeer. Die groot slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n losstaande bad, aparte stort, verhitte handdoekrelings, japonne en Charlotte Rhys-toiletware. Die suite spog met 'n groot ingangsportaal, 'n sitarea het 'n kaggel en 'n eetarea wat na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die strandmeer lei. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte koekies, 'n kluis, yskassie en 'n bord vrugte met aankoms in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
1%-toerismeheffing is nie by die tarief ingesluit nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Tariewe sluit 'n Engelse ontbyt in. Middag- en aandete is ekstras en gaste kan vanaf die a la carte-spyskaart teen 'n ekstra koste bestel.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 29 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bayswater-weg 87, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang